Riana Scheepers gesels oor ’n baie spesiale feetjie (en oor Wêreldboekedag)
2026-04-22"Miskien is ek eerstens beïnvloed deur die Zoeloeverhale wat ek as kind gehoor het, en verder deur Skandinawiese en Russies sprokiesverhale – dit volg ’n totaal ander patroon as Europese sprokies, en die sfeer is totaal anders."
Ek wat vuur bemin en altyd waaghalsig was
2025-08-07"En wat het in 60 jaar gebeur – van ’n kind wat langs ’n vuur sit, tot ’n volwassene wat ’n skrywer en letterkundige geword het? Stories, dit is wat gebeur het. En vuur. En ’n dodelike skoot waansinnige waaghalsigheid. Want skryf, dit weet ons, is nie vir bangbroeke nie."
Luisterverhale: "Die Rachelsporsie" deur Riana Scheepers, voorgelees deur Rolanda Marais
2024-04-24Rolanda Marais lees Riana Scheepers se verhaal "Die Rachelsporsie" voor. Die verhaal het oorspronklik in Dulle Griet, in 1991 deur Tafelberg uitgegee, verskyn.
Dag 13: Kwarantyn-ketting – "Die inperking: die geskenk van gekonsentreerde tyd" deur Riana Scheepers
2020-04-08"Ek mis my fiets en ek kry vir Klara Skaaphond jammer wat saam met die fiets wil hardloop. Maar ek weet dit gaan nie vir ewig duur nie. Ek geniet elke sekonde hiervan. Ek koester ’n ongewone, nuwe ervaring, iets wat ek nie noodwendig vir myself sou bewerkstellig het nie. En ek begin skryf."
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Riana Scheepers
2019-09-17"Ek gaan beslis nie Nederland toe om te gaan rus nie – ek gaan elke moontlike aanbieding van my mede-skrywers bywoon. Dit is ’n uitsonderlike, en uiteenlopende groep skrywers, ek kan nie wag nie!" Riana Scheepers gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman, waar sy binnekort optree.
Bydraes vir Die sjokoladeshow word ingewag
2017-12-04"Die sjokoladeshow is ’n unieke geleentheid vir skrywers om hul werk op die verhoog te sien. Gaan koop jou gunstelingsjokolade, sit voor jou rekenaar, en skryf!"
Bientang
2017-07-12"sy kruip al dieper in haar seegrot in
sy stook al hoër ’n bossievuur
sy hoor die branders dreun en druis"
Bydraes gesoek vir aksierym- en liedjieboek vir pikkies van een tot drie jaar!
2013-10-09 "Ons beoog ’n opvolgbundel vir die ouer kleingoed, Rympies vir kleintjies en kleuters,maar ons fokus is nou eers op die heel kleintjies: peuters van 1 tot 3 jaar."Rym-, aksierym- en liedjiebundel vir pikkies: Lees dié onderhoud oor bydraes wat jy self kan stuur!
2013-10-09 Riana Scheepers, Suzette Myburgh-Kotzé en Gertie Smit is besig om 'n rym-, aksierym- en liedjiebundel saam te stel vir heel kleintjies van ouderdom een tot drie jaar. Naomi Meyer het al drie van hulle oor die projek uitgevra.Namibiese Woordfees 2013: Slypskole met Riana Scheepers
2013-09-03 Riana Scheepers is een van die skrywers wat gedurende die Namibiese Woordfees 2013 slypskole aanbied. Sy deel foto's van vorige slypskole en boekgesprekke met LitNet se lesers.Die gevoelswêreld van die jong skrywer – 'n soektog
2013-03-12 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers
2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf.
Die Afrikaanse Skryfgids – vir almal wat (wil) skryf
2012-08-09 "Die grootste argument, myns insiens, vir ’n Afrikaanse skryfgids is dat die leser bekend en vertroud is met die medewerkers se werk as briljante voorbeelde. Ons medewerkers is elkeen ’n meester op sy vakgebied, só het ons hulle gekies; hulle is geloofwaardig en betroubaar."
Bloedgrond: die smul en spoeg aan die swiets van ’n verrassingspakkie
2011-07-14 Ek het die afgelope tyd binne kort bestek drie romans van Malene Breytenbach gelees, een daarvan nog in manuskripvorm. My binnegoed sê vir my dat Breytenbach besig is om in ’n opwindende skrywer te ontwikkel – al weet ek nog net nie presies ...

