Fotobeeld van die 2024-Gesamentlike Byeenkoms van Pretoriase Leeskringe: 83 nie uit nie!
2024-11-05"Hierdie prestasie sal nou nie op die radar van ons geagte minister van sport en kultuur registreer nie, maar dit bly merkwaardig en is iets om op trots te wees. Sedert 1941 kom die leeskringe van Pretoria (en omgewing) jaarliks bymekaar om gedeelde leesplesier te vier."
44X4: fotoberig van die 2023 Gesamentlike byeenkoms van Pretoriase leeskringe
2023-06-13"Jan van Tonder het ons bekoor tydens sy gesprek met Phyllis Green oor Sagie se storie. Die Jakaranda Leeskring het die funksie gereël met Cecilia Penzhorn aan die spits. NB-Uitgewers het die sprekers geborg."
Voortvarend op die Narreskip
2022-07-05"Dis nie aldag dat ’n leeskring Ilse Salzwedel se Skrywers en boeke kan voorspring nie, maar dit het Jakaranda Leeskring te beurt geval toe Johan Myburgh op 8 Junie met ons oor sy nuwe bundel, Narreskip, gesels het."
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
2021-06-15"Na 80 jaar bestaan daar 18 leeskringe in Pretoria en kuier ons steeds een maal per jaar saam met ’n bekende skrywer of twee. Soos op 15 Mei 2021 toe Erika Theron met Francois Smith gepraat het oor Die kleinste ramp denkbaar en Phyllis Green Irma Venter oor haar S-reeks uitgevra het."
Korona is erger na rook
2020-06-22"So hoor ons die ministers week na week sê. Maar hierdie pandemie-storie gaan net skramsweg oor rook. Dit het wel te doen met anagramme."
Leeskring = ouwêreldse "edutainment"
2020-06-09"Dis waarvan leeskringe aanmekaargesit is: boekwurms wat vriendskap vind in gedeelde boekvreugde en wat wil leer om hulle leesplesier uit te brei met nuwe skrywers, nuwe boeke, nuwe maniere van lees en verstaan."
Die Mabel Malherbe-leeskring is 80: Leeskring in die tyd van korona
2020-05-05"Die Mabel Malherbe-leeskring in Pretoria is vanjaar 80 jaar oud. As deel van die viering is ons besig om die geskiedenis van ons leeskring op te skryf." Lees Monica Hammes se eerste aflewering hier.
Maak dit sin om dramas te lees?
2018-07-10"Bo en behalwe die feit dat dramas moet meeding met die magdom uitstekende romans en ander prosatekste vir die tien plekke op ’n leeskringprogram bestaan daar ook ander goeie redes waarom leeskringe daarvan wegskram ..."
1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk
2017-12-12"Ek hou van boeke wat my prikkel om ander boeke te lees, om na musiek te luister, om kunswerke te bekyk en plekke te besoek wat in die teks genoem word en wat my nuuskierig maak. 1795 is so ’n boek."

