Mia Oosthuizen

Mia Oosthuizen is ’n spesialis in kinder- en jeugliteratuur met jare se ervaring in die uitgewersbedryf as uitgewer, konsultant, manuskripontwikkelaar en redigeerder van kinder- en jeugliteratuur.

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool 2025: ’n onderhoud met Mia Oosthuizen

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen Kinderboeke 2024-11-29

"Aan al die groot probleme in ons land kan ek nie veel doen nie, maar ek kan bydra tot die kind se behoefte aan ’n storie wat met hulle praat. Om dit reg te kry kan ek skrywers touwys maak oor skryf, hul teikenmarkte en die uitgewersbedryf."

’n Kursus vir Suid-Afrikaanse illustreerders by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud met Mia Oosthuizen

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen Onderhoude 2024-03-18

"Die illustreerder se visuele teks gee lewe aan woorde wat die jong kind nog nie alles verstaan nie, aan gebeure en emosies waarmee hulle nog kennis maak."

 

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Jeanelde Mouton se terugvoer

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen, Jeanelde Mouton Boeke en skrywers 2023-06-29

"Ons skryf binne ons gemaksone en buite ons gemaksone. Ons leer bymekaar, bemoedig mekaar en absorbeer elke kriesel van Mia se diep en relevante kennis van die bedryf."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Madeleine Venter se terugvoer

Naomi Meyer, Madeleine Venter, Mia Oosthuizen Boeke en skrywers 2023-06-12

"Maar as ek iets moet uitsonder, sou ek sê dat die module oor verskillende plotstrukture en beplanning van kinder- en jeugverhale vir my baie beteken het. Waar ek in die verlede meestal ’n manuskrip halfpad gelos het – omdat ek net nie meer geweet het watter kant toe verder nie – skryf ek nou baie meer doelgerig."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Pieter van Zyl se terugvoer

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen, Pieter van Zyl Boeke en skrywers 2023-05-30

"Mia het my wakker geskud uit my drome van sprokies vertel sonder harde, baie harde, werk."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Troula Goosen se terugvoer

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen, Troula Goosen Boeke en skrywers 2023-05-30

"Die kursus het my egter ander insigte gegee wat gemaak het dat ek met vars oë na my eie skryfwerk kyk."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Elsibé McGuffog se terugvoer

Naomi Meyer, Elsibe Loubser McGuffog, Mia Oosthuizen Boeke en skrywers 2023-05-26

"Wat ek geleer het is dat, soos by gedigte, woorde baie raak moet wees, en soms is woorde onnodig, want die beelde sê dit."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: Deidré Victor se terugvoer

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen, Dedré Victor Boeke en skrywers 2023-05-26

"Almal van ons ken die witpapiersindroom – daardie vrees om jou eerste woord of sin of paragraaf te skryf. Die skryfskool (en Mia) het soveel planne gehad om dit te oorkom."

Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: ’n onderhoud met Mia Oosthuizen

Naomi Meyer, Mia Oosthuizen Onderhoude 2023-04-06

"Hoeveel keer daag moedelose skrywers nie by my op omdat hulle net nie sukses behaal by ander kursusse nie. Vir my en Anne-Ghrett is dit ’n absolute skande en dus het ons besluit om kragte saam te span vir ’n intensiewe skryfskool wat jou neem van storie-idee tot afgeronde manuskrip wat jy aan uitgewers kan voorlê."

Top