Lizette Snyman

Ek het twee passies... Die een digkuns en die ander my werk as Forensiese deskundige in die veld van poligrafis (lie detection). Ek het drie bundels gepubliseer: Solovlug; Skottelgoedwasser in Italie en Demigod. My vierde digbundel heet Zig-Zag gedagtes van n gypsy en verskyn April 2013. 16 van my gedigte is reeds getoonset en opgeneem. Ek het my eie digtersblad op die net, SOLOVLUG, met ongeveer 1440 lede. As vrye gees skryf ek in alle genre's.

"Afrikaans" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Jy lê geplant in die Boland
Roelandstraat, Roelandstraat
In ons Afrikaanse harte
en suidpunt op die kaart

"The beautiful Xanadu" by Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 The moment he found her
in tranquillity of Xanadu
they understood the purpose
in a dream of déjà vu

"Canta Libre" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Die wind speel eolusharp
vanuit kranse bokant my
Arendsvlerke klap cantate
in ? mooi canta libre

"Drie-oog stad" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 So flikker die stad sy koue oë
Oranje, rooi, groen, oranje, rooi, groen
Instinktief weet motorbestuurders
wat om met elke oog te doen

"Gebed van 'n kitaarspeler" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Vader, ek het niks om U te gee
behalwe my kitaar en ? liriek of twee
Maak dit stil in my onstuimige gemoed
as ek U in die oggendson ontmoet

"Klein rooi plektrum" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Ek onthou jou
in suiwer gedagte
van stil
windlose
nagte

"Maskerman" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Maak vir my ? masker
Maskerman, maskerman
Een met voodoo-hare
Maak hom met ? plan

"Mense wat my liefhet" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Mense wat my liefhet
kabbel teen my vas
soos water wat rimpel
op die ou Matlabas

"Namaste vir ses gaste" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Ek berei ? verwelkomingsmaal
Ek dek ? tafel vir ses gaste
Vandag mag ek nooi wie ek wil
vir ? aand van namaste

"Rap-song vir Vincent" deur Lizette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Vincent was ? arm man
hy was nie juis aantreklik
Langs sy kop, by die linkeroor
was hy ook effens gebreklik

"Verbeelding" deur Lisette Snyman

Lizette Snyman 2012-11-13 Ek verbeel my saam met jou
êrens op die Franse platteland
Kliphuisies met dik mure
wingerde aan die anderkant

Top