Kerneels Breytenbach se ses bestes
2012-01-10 Hierdie week kies Kerneels Breytenbach sy gunsteling-webwerwe wat hy dink jy op die proef moet stel.John Kannemeyer (31 Maart 1939 – 25 Desember 2011) en die uitgewers
2011-12-28 Die afsterwe van John Christoffel Kannemeyer op Kersdag 2011 het groot literêre betekenis vir Afrikaanssprekendes. Dit is nie ’n gewone afsterwe van ’n skrywer of literator nie, maar een wat op unieke wyse die oorgang van een tydvak na ’n volgende in die Afrikaanse letterkunde markeer.Pretoria-PEN: Meer sigbare resultate
2011-12-07 Op Pretoria-PEN se webwerf staan daar dat die organisasie verbind is tot die bevordering van letterkunde, spraakvryheid en taalregte. Wat beteken dit vir julle by die nuwe Afrikaanse Skrywersunie?
Kerneels Breytenbach oor David Kramer
2011-11-23 Die klong mag van Chavonnes wees, maar sy hart kom van anderkant die hekke van Paradise.
Eerste hoofstuk: Piekniek by Hangklip
2011-08-24 Piekniek by Hangklip Kerneels Breytenbach Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798156035 Prys: R220.95 Klik hier en koop Piekniek by Hangklip nou van Kalahari.net! Oor Die Tragiese Gebeurde In Gauteng Wat Ons Verhaal Voorafgegaan ...
LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby
2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?
LitNet Akademies-resensie-essay: 150 Jaar van Suid-Afrikaanse Rugby
2011-08-24 Hoor jy die magtige dreuning? Die lied van ’n volk se ontwaking, wat harte laat sidder en beef?
Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen
2011-01-18 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...
Spookstorie
2010-11-02"Ná die Rubicon-toespraak het dinge verander. Daar was ’n geskarrel onder die smetteloos verresenes. Die stoet van arme hemeldrommels het skielik nuwe plekke in die Ewige Lewe gereed gemaak."
Suid-Afrika op die rak: 'n Paar kinkels
2010-06-23Tot voor die koms van Nielssen-BookScan so drie en ’n bietjie jaar gelede was statistiek oor die Suid-Afrikaanse boekbedryf baie kosbaar. Enige inligting wat beskikbaar was oor verkope en omsette is gebruik om ’n geheelbeeld te vorm.
...
Zeph, oftewel, Oer-Zef, en veertien dinge wat jy moet check, my china
2010-05-06 1. Die benaming Zef is direk herleibaar na die Ford Zephyr Mark II, wat vanaf 1956 deur Ford in Suid-Afrika bemark is. Die motor was baie gewild onder ’n wydverspreide deel van die bevolking. Danksy die Zephyr-eienaars se manier van bestuur, ...
Literêre vertaling – 'n paar praktiese wenke
2010-01-15Vir die raps meer as twintig jaar wat ek betrokke was by die publikasie van vertalings het verskeie gebruike rondom die identifiseer van geskikte werke vir vertaling, die verkoop van vertaalregte en die regte van die vertaler deur ’n proses ...
Teenstrydige gesigte van 'n nukkerige voetsoldaat - IL de Villiers se Strooidak en toring
2009-08-05"By publikasies van hierdie aard resenseer mens die publikasie én die outeur se lewe. Dit kan nie anders nie met ’n boek waarvan die uitgangspunt is: Só is ek, take it or leave it."
Heupvuur: Kerneels Breytenbach oor Crito
2009-05-21Die LitNet-blogger Crito kry dit blykbaar reg om vele rolspelers in die Afrikaanse boekebedryf se nekhare te laat rys met sy "resensering van resensente".

