Bernard Stiegler se esteteologie en die nuwe otium van die volk
2015-11-11Johann Rossouw ontleed Bernard Stiegler se politieke ideaal, die nuwe otium van die volk.
Breyten Breytenbach se versamelde toesprake – Parool/Parole
2015-11-06LitNet Akademies-resensie-essay: Die filosoof Johann Rossouw lees Breyten Breytenbach se versamelde toesprake.
It’s only a film: Bernard Stiegler’s techno-theological cinematic faith
2015-07-15In this article the broad argument of Bernard Stiegler’s main third book, volume three of his Technics and Time-trilogy (1994, 1998, 2001), translated into English as Cinematic time and the question of malaise, is analysed.
Dis net ’n film: Bernard Stiegler se tegnoteologiese, rolprentmatige geloof
2015-07-15"Dit is nie om dowe neute dat Stiegler sy aansprake op die transsubstansiërende en eskatologiese kragte van die rolprent baseer op ’n verwysing na ’n uitstaande voorbeeld van moderne, liturgiese ontwrigting nie, ’n “vervelige Sondagmiddag” – die dag wat die hoogtepunt van die Christelike liturgiese week is."
Botsings van beskawings?
2015-03-11 "Suid-Afrikaners beleef toenemend hoe ’n staat wat daarin misluk om te voorsien in die behoeftes van sy burgers, vrugbare grond vir radikale politiek en onverdraagsaamheid tussen verskillende etniese gemeenskappe bied. Gematigde Christene en Moslems staar vandag ’n soortgelyke uitdaging in die wêreldpolitiek in die gesig."Oor Fifty Shades of Grey, die film
2015-03-03 "Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"Bernard Stiegler se teologie van skrif en die disoriëntasie van Westerse moderniteit
2014-12-09In hierdie opvolgartikel ontleed Johann Rossouw die breë argument van Bernard Stiegler se tweede vername werk, band twee van sy Tegniek en tyd-trilogie (1994, 1998, 2001), in Engels vertaal as Disorientation.
Odusseus na Ithaka: Die filosofiese teenhanger van Verwoerdburg
2014-03-10 Johann Rossouw beskryf ons modernes en die Odusseus – die ooreenkomste wat tegelyk ook verskille is.
LitNet Akademies-leesgoed: Johann Rossouw
2014-02-27 Johann Rossouw deel sy top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.Die tegniek as “die lewe geleef deur ander middele as die lewe self”: Bernard Stiegler se tegnoantropologie
2013-11-26"In hierdie artikel word die breë argument van Bernard Stiegler se eerste vername werk, La faute d'Épiméthée, wat band een is van sy La technique et le temps-trilogie (Tegniek en tyd-trilogie) (1994, 1998, 2001), ontleed."
Politokrasie: ’n Peiling van die dwanglogika van die territoriale staat en gedagtes vir ’n antwoord daarop
2013-09-20 "Met ’n dapper boek wat nie slegs die staatlike paradigma aan die kaak stel nie, maar ook die staatsonderdanigheid en verskuilde ideologiese voorkeure van Malan se eie akademiese gebied, het hy Suid-Afrikaners en deelnemende demokrate wêreldwyd die groot guns bewys om hulle te herinner daaraan dat hulle politieke lot in hulle eie hande is, en nie afhang van ’n eie staat of ’n sterk leier nie."'n Brief aan Gerrit Brand op die Sondag van die Laaste Oordeel
2013-03-11 "’n Kwarteeu. Dis ’n kwarteeu sedert ons mekaar in die teologieklas by Tukkies as eerstejaars leer ken het."
“’n Mens se plig lê altyd in die hede”: ’n Zen-Boeddhistiese aanvulling tot Bernard Stiegler se rolprentmatige fenomenologie van die tyd en die bewussyn
2011-02-01"In hierdie artikel betoog ek dat die diagnose van, en kuur vir, eietydse Westerse moderniteit wat Bernard Stiegler voorstel, ’n belangrike bydrae lewer tot die voortgaande ontwikkeling van die visie van ’n regverdige, erbarmlike maatskaplike wêreldorde, maar dat sy bydrae versterk mag word deur ’n dialoog met die Zen-Boeddhisme."
’n Lang blik op Westerse moderniteit
2010-04-15"As deel van ’n omvattende ondersoek oor die werk van Bernard Stiegler en uitgevoerde Europese moderniteit word in hierdie artikel ’n weergawe van die Westerse moderniteit aangebied waarvolgens die tegnologiese, teologies-filosofiese en sosio-institusionele oorspronge en kenmerke daarvan herlei word na die drie honderd jaar tussen 1150 en 1450."

