Jaco Barnard-Naudé

Jaco Barnard-Naudé (BCom (Regte) (met lof), LLB (met lof), LLD (UP), MA (UCT)) is professor in regsfilosofie, mede-direkteur van die Sentrum vir Retoriekstudie en direkteur van navorsing in die regsfakulteit van die Universiteit van Kaapstad. Tussen 2017 en 2020 was hy die Britse Akademie se Newton Gevorderde Navorsingsgenoot in die Westminster Law & Theory Lab, Universiteit van Westminster, Londen. Hy is ook ’n vorige ere-navorsingsgenoot aan die Birkbeck Institute for the Humanities, Universiteit van Londen. Sy monograaf, Spectres of reparation in South Africa: Re-encountering the Truth and Reconciliation Commission, verskyn in 2023 by Routledge. Hy is die redakteur van twee versamelings vir Routledge: Spatial justice after apartheid: Nomos in the postcolony (2022) en Decolonising the neoliberal university: Law, psychoanalysis and the politics of student protest (2022). Hy was ook in 2022 die redakteur van ’n festschrift vir Philippe-Joseph Salazar, getiteld The incomprehensible: The critical rhetoric of Philippe-Joseph Salazar (Juta).

Die denker as digter, die digter as denker: D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 2)

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-29 Hierdie bydrae verteenwoordig die tweede gedeelte van ’n ondersoek na en betoog vir ’n hibridiese benadering tot die verhouding tussen die digkuns en die wysbegeerte. Die konteks van hierdie ondersoek is die Afrikaanse digkuns.

Die denker as digter, die digter as denker: D.J. Opperman, N.P. Van Wyk Louw en die digkuns/filosofie-debat in die Afrikaanse letterkunde (Deel 1)

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-27 Dat die verhouding tussen die digkuns en die filosofie as ’n intellektuele strydpunt binne die konteks van spesifiek die Afrikaanse digkuns bestaan (en dat die name van Opperman en Louw onlosmaaklik aan hierdie debat verbonde is), is nie te betwyfel nie.

LitNet Akademies: Menswees, menslikheid en monsters – die beeldhoukuns van Jane Alexander

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-22 Jaco Barnard-Naudé gee sy mening oor Jane Alexander se regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord.

Dame Joan Sutherland (1926–2010)

Jaco Barnard-Naudé 2012-02-21 "U is Gilda, u sing vir Rigoletto, die hofnar,
u geliefde vader, van bitter liefdesverraad,
die edelman het u vir ’n ander skoonheid verlaat."

Hannah Arendt, circa 1963

Jaco Barnard-Naudé 2012-01-26 Nóg ’n sigaret smeul lui in ’n asbak
langs die Olivetti op die lessenaar
voor die venster: Manhattan geraam.

cathexis

Jaco Barnard-Naudé 2011-12-14 ek het na ’n foto of twee gekyk
van my en jou glimlaggend gekiek,
’n gelukkiger tyd van moontlikheid

Heidegger (vanuit Todtnauberg) 1950s

Jaco Barnard-Naudé 2011-11-17 Heidegger (vanuit Todtnauberg) 1950s

“Wat kan ek nou nog vir julle vertel?
Seuns, dogters, julle is tog wel
bekend met die mossie? Twee
vir ’n stuiwer, sê die Bybel
en nie een van hulle val
sonder die Vader op die aarde.

Jaco Barnard-Naudé: Paul Cilliers was 'n legende

Jaco Barnard-Naudé In memoriam 2011-08-04

Wat beteken dit om iemand te bewonder? Om na iemand op te sien, soos mens sê? Soos die woord self sê, het dit iets met wonder, wondere en wonder-likheid te doen. Ek het Paul Cilliers nie goed geken nie. Maar ek het hom bewonder. My ...

City Soirée – Book Lounge, Vrydag 8 Julie 2011

Jaco Barnard-Naudé Boeke en skrywers 2011-07-14

Vrydagaand is dit weer ek en die bekende akademikus, Tannie Meisie, by die Book Lounge. “Jy ruik na drank,” sê Tannie Meisie uit die hoogte. “Boozy lunch,” sê ek, ontegemoetkomend. 

Geldige belange en aansprake moet soms op pynlike maniere teen mekaar afgeweeg word

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2010-08-12

Regstellende aksie ("affirmative action")is ’n term wat in die VSA ontstaan hetas die versamelnaam van die beleid en reg watgelyke geleenthede vir lede van minderheidsgroepe wou bewerkstellig. Die diskoers oor regstellende ...

LitNet Akademies-onderhoud: Pierre de Vos gesels met Jaco Barnard-Naudé oor die politiek van broederskap

Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos Onderhoude 2010-05-14

Jaco Barnard-Naudé se artikel “Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys” het pas op LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) verskyn. Pierre de Vos het met hom gesels. ...

Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys

Jaco Barnard-Naudé LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-05-05

"Hierdie bydrae argumenteer dat Jane Alexander se bekende beeldhouwerk, The Butcher Boys (1985), nie eenvoudig negatiewe estetiese kommentaar lewer op die modernistiese verstaan van broederskap wat die ideologiese vergrype van apartheid onderlê het nie ..."

Om krities te wees oor queer

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2010-04-28

Met die wegdoening van totalitaristiese staatspraktyke wat rondom die polisiëring van seksualiteit gesentreer het, word die woord queer al meer opvallend in akademiese werk en joernalistiek oor seksualiteit in Suid-Afrika. Dit is nie ...

Gedagtes rondom kritiek (critique) en resensies ingegee deur die debat rondom Ampie Coetzee se resensie van Johann de Lange se Die Algebra van Nood

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2009-09-26

Met die verskyning van Johann de Lange se nuwe digbundel, Die Algebra van Nood, ontstaan 'n lewendige debat op Die Burger se boekeblok (en in die gedrukte media) na aanleiding van Ampie Coetzee se resensie wat verskyn in Die Burger van 20 ...

Oor feite, versinsels, verskonings en aanvaardings – reaksie op dr Frits Gaum

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2009-09-16

Met betrekking tot dr Frits Gaum se reaksie op my artikel oor vergifnis en versoening: hoewel ek weliswaar nie te kenne sou wil gee dat ek 'n monopolie op die bepaling van geskiedkundige feite het nie, wil ek tog die een en ander feitelike ...

Top