Liefde by die Dam, Huisgenoot se verhoog en Skouspel: Wat alles in 25 jaar kan gebeur
2025-11-12"Terug na Liefde by die Dam. Pierre Greeff, Jana de Beer en die res van die span van 200, baie dankie vir ’n heuglike dag van musiek en plesier. Julle mag maar."
Rou
2025-08-14"Haar ouers was regverdige mense. Sy is grootgemaak om mense te respekteer. Praat wanneer met jou gepraat word. Wees hoflik. Sê asseblief en dankie vir die tannie was altyd haar ma se laaste woorde voor sy afgelaai is by die min kinderpartytjies waarheen sy genooi is."
Musiekindaba het lang bene
2022-12-09"Musiekindaba het sy eerste treë gegee. Belangrike treë in die regte rigting." Ilza Roggeband skryf ’n oorsig.
Nêrens, Noord-Kaap: ’n Juweel in Suid-Afrika se TV-kroon
2021-10-21"’n Reeks soos hierdie kan egter nie gebeur sonder ’n uitsonderlike draaiboek nie, en dit het Nico Scheepers meesterlik reggekry."
Rondom "Die Land", Steve Hofmeyr, vryheid van spraak, en wie se taal is Afrikaans in elk geval?
2019-04-25"Om MultiChoice, en daarmee saam die vier Afrikaanse kanale (kykNET, kykNET & Kie, kykNET NOU! en Via) te boikot, beteken jy boikot op stuk van sake Afrikaans. En is dit nie waaroor almal dan juis so bekommerd is nie?"
Aardklop 2018 – ’n oorsig
2018-10-09"Is teater, en daarmee saam die kunstefeeste in Suid-Afrika, ’n spieëlbeeld van dít wat in ons samelewing aangaan? Is die kwessies wat nuwe dramas aanspreek, dit wat ons dink, oor bekommerd is, oor praat? Ons diepste versugtinge? Indien wel, dan is daar, te oordeel aan die toneelstukke wat vanjaar by Aardklop op die planke was, twee dinge wat voorop in ons gedagtes is ..."
Aardklop 2017: vele hoogtepunte
2017-10-13"Aardklop is op die regte pad. Die program is net groot genoeg om iets vir almal te wees. Daar is, benewens die toneel, komedie en musiek, steeds gesprekke, boekbesprekings en kunsuitstallings, asook stalletjies vir chip sticks en aarbeie-en-room."
Jeugdag 2017: Laat die kinders speel
2017-06-15“Is musiek nie dalk die wêreld se redding nie? As ’n groep mense – kinders én volwassenes – ’n dag lank oor kultuur- en taalgrense heen vreugde kan vind, is musiek nie dalk die antwoord vir al ons probleme nie?”
Raka, ’n rally en die lang pad na Worcester
2016-11-23"Die Rally maak jou nederig, dit raak jou hart. Dit gaan nie eintlik oor wen of verloor nie, dit gaan oor ’n dag in jou lewe wat jou met ander oë na die wêreld laat kyk."
Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik
2016-02-03Alex Hamilton, visuele kunskurator van die US Woordfees, gesels met Ilza Roggeband oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by vanjaar se kykNET Fiëstas.
Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie
2016-01-27"Dis die 'vierde muur' wat my fassineer. Daardie gevoel dat ek inkyk in iemand anders se wêreld."
Onderhoude oor Abraham: Eerste rolprent van Jans Rautenbach in 30 jaar
2015-09-30"Jans as regisseur is ‘n eens-in-‘n-leeftyd-ervaring."
Onderhoud, program en inligting: kykNET Silwerskermfees 2015
2015-08-25"Wie kan nié opgewonde raak oor ‘n filmfees in Kampsbaai nie?"

