Herman Toerien2013-06-21Toe Afrikaans in 1925 al ’n amptelike taal in Suid-Afrika geword het, het nog ’n minderheid Nederlanders werklik Standaard Nederlands geken – eers teen die 60’s word gemeen het almal Standaard Nederlands verstaan.
Herman Toerien2013-06-19Hoe meer ’n mens tekste van verskillende Middel-Nederlandse dialekte lees, hoe meer kom ’n mens onder die indruk dat Afrikaans nie uit Nederlands (ABN) ontstaan het nie, maar dat beide Afrikaans en ABN uit dialekte van Middelnederlands ontstaan het.
Herman Toerien2013-06-18Normaalweg sou ek my probleme met Afrikaans op RSG regstreeks met RSG opgeneem het, maar Jan se brief volg na ek dié week ’n onderonsie met einste RSG oor einste Afrikaans gehad het.
Herman Toerien2013-05-21Gaan tik gerus die term “nog nie teen druktyd” (die ou ter perse gaan) in enige van Media 24 se elektroniese argiewe en kyk hoe onse staat se “skakelbeamptes” versuim om te skakel.
Herman Toerien2013-04-30En terselfdertyd wonder ’n mens ook hoeveel ander manne wat voor 1994 in goed in hul beroepe gevaar het, het daarna in die vreemdste beroepe beland.
Herman Toerien2013-04-22My gevoel is dat daar bepaald iets soos Afrikaanse humor is, maar of Afrikaanse humor oor sekere besondere eienskappe beskik wat dit van ander soorte humor onderskei, dit is dalk meer kompleks.
Herman Toerien2013-04-16Die vreemdste verskynsel vir my is dat veral in die sosiale media waar mense driftig kommentaar vir Afrikaans lewer, hulle nie ook “bodder” om hul spêling min of meer reg te kry nie.