The pedagogical value of ecoliterary texts: an application of Adrian Rainbow’s views on an Afrikaans youth novel, a cross-over novel and a picture book for children
2016-10-21"With this article I investigate the value of ecologically oriented fiction texts in creating environmental awareness, and in environmental education."
Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste: ’n Toepassing van Adrian Rainbow se sienings op ’n Afrikaanse jeugverhaal, ’n oorgangsroman en ’n prenteboek vir kinders
2016-10-21"Hoe suksesvol kan fiksietekste aangewend word om jong lesers ekologies op te voed en hulle meer sensitief ten opsigte van die natuurlike omgewing en die mens se verhouding met die natuur te stem?"
Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman
2016-09-30"Elf dae in Parys trek jou in, dit sleur mee, dit verskerp jou sinne en dit laat jou met die nodige kennis oor wat om met jou volgende besoek aan Parys te gaan doen."
Boekresensie: Ek en Prins Donkerkuif deur Dihanna Taute
2016-08-02"Dihanna Taute het beslis ’n op-die-pols-aanvoeling vir wat in jong gemoedere aangaan."
Boekresensie: Hartbreker deur Cecilia Steyn
2016-07-26"Iemand het eendag gesê daar is niks so opwindend, maar tog ook so dramaties, soos jong liefde nie. En met haar Tienerharte-reeks en spesifiek dan nou met Hartbreker kry Cecilia Steyn dit reg om hierdie belangrike fase in die lewe van jongmense met deernis, begrip en groot sukses uit te beeld."
Boekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit
2016-03-01"Kinderletterkunde beklee immers ‘n baie belangrike plek in die totale opvoedingsproses van jong kinders. Elkeen van die samestellers van hierdie pragwerk verdien ‘n pluim in die hoed!"
Boekresensie: Bambaduze deur Derick van der Walt
2015-07-27"Derick van der Walt is nie bloot besig om jong lesers te verlei tot die lees van meer gesofistikeerde fiksie nie. Hy skrýf dit reeds: goeie, betekenisvolle, literêre tekste, en hy skuur dus sodoende met gemak skouers met die grotes."
Boekresensie: Prooi deur Fanie Viljoen
2015-06-02" ... dan sal daar diegene wees vir wie die felheid, die intensiteit van die emosies vreeslik (maar tog so mooi) sal wees – diesulkes wat daardie dramatiese, Angst-gevulde en stomende tydperk tussen adolessensie en volwassenheid sal herken en so 'n ontstellende, onvergeetlike leeservaring sal geniet.
