Ruilduiwel, babers en die burgemeester se bodem
2022-12-13"’n Fris vroulike tennisspeler slaan af dat haar rokkie hoog opwip. Die onderskrif maak lesers wys sy is mev So-en-So wat by die naweek se hengelkompetisie die prys vir die grootste baber gewen het."
Tyd het aangebreek vir die jaarlikse bulletin uit Melkbosstrand
2022-12-06"Stilletjies het nog ’n Desember – Hennie se 81ste, Tokkie se 76ste en ons twee se 55ste saam – op ons afgekom. Hier is die einde van die jaar op ons. Tyd het aangebreek vir die jaarlikse bulletin uit Melkbosstrand."
Elders gesien: Stem van rede raak stil
2022-10-20"Die heengaan van skrywer-joernalis Leopold Scholtz, voorste historikus en politieke denker, op 74 is nie heeltemal onverwags nie. Tog tref die finaliteit ’n mens hard."
Elders gesien: "Wel, Goothbaai, Salie"
2022-09-28Hennie van Deventer bring in sy LitNet-blog hulde aan Salie de Swardt: "Van Salie sou ek by sy skielike heengaan in ’n hotel in Londen hope anekdotes kon uitryg. Hy was by al sy gravitas iemand met ’n onblusbare humorsin. Waar hy was, was luimigheid nooit ver nie."
Perspoësie en joernalisgedigte
2022-02-08"’n Mooi meisie en ’n moord. Dis die resep vir ’n geslaagde koerant volgens ’n digterlike siening van buite. Boesem vrees in by die lesers, dan koop hulle koerante. Dis ’n poëtiese insig van binne."
Die pers, die Broederbond en FW se besluit
2021-11-17"Ek was in die omgewing toe president George Bush vir De Klerk uit die Withuis bel. Dit was maar een bewys van die internasionale impak. ’n Beter bewys as die Nobelprys kan daar seker ook nie wees nie."
Koerant deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk en gesprek
2020-12-22"My groot passie en eerste liefde: die koerant in al sy dinamiese fasette."
COVID-19: Maskermoeg?
2020-10-08"Hoe reageer jy as ’n dierbare vriendin, soos haar pikante Swartlandse manier is, jou gesig in haar hande toeskulp en jou met ’n klapsoen groet? Of as ’n goeie buurman onaangekondig jou voordeurklokkie lui sonder ’n masker op die gesig?"
’n Verstrengelde pad
2020-08-24"Dat soveel lojale Volksblad-lesers nie meer die voorreg het nie, verteer ek bitter swaar. Hoe my lewe met daardie geliefde koerant verstrengel was, is nie iets wat jy sommer soos ’n ou kleed van jou afwerp en vergeet nie."
Hennie van Deventer onthou een van Volksblad se groot stories
2020-08-03"Die 'grootste' koerantstorie van my loopbaan? Ongetwyfeld die sluipmoord op HF Verwoerd op Dinsdag 6 September 1966. Ek was toe hoofsubredakteur."
Skrywersonderhoud: Hennie van Deventer oor Kroniek van ’n koerantman
2020-06-29"Niks stel jou in staat om so sinryk in ’n bepaalde omgewing te funksioneer soos ’n goeie koerant nie. Dit sal ek glo tot my laaste asemteug."
Elders gesien: Korona-bewusmakingsveldtog
2020-06-01"Dalk moet die regering liewer die geld wat hy op sy vervelige, verbeeldinglose en nuttelose SMS-kampanje mors, steek in ’n professionele bewusmakingsveldtog met reuse foto’s soos hierdie oral in sekere 'brandpunte'."
50 Blertse blou deur Blouwillem: ’n resensie
2019-06-11"Oor die vraag of sy eie 50 Blertsies die eerbiedwaardige ouma Tinkie se voorkeurlys van verdienstelike pennevrugte sou gehaal het, laat ek my liefs nie uit nie. Die boek is nou nie lelik of banaal of so nie, maar plek-plek … wel … tog stouterig."
’n Kanniedood-koerantman: ’n onderhoud met Hennie van Deventer
2018-02-08"Nietemin, die behoefte om in Afrikaans ingelig te word, gaan nie verdamp nie; dalk eerder versterk word deur die toenemende politieke inbreuk op die lewensruimte van ons taal. Vir Afrikaanse e-media voorsien ek dus stelselmatige groei namate rekenaargeletterdheid en -gebruik toeneem."
Onderhoud: Hennie van Deventer vertel van die geboorte van die Pendoring
2016-10-19"Koerante is in die jare ’80 soos nooit tevore nie in ‘n oorlewingstryd gedompel ... Die Afrikaanse koerant kon inderdaad al hoe dreigender stormwolke vir sy broodnodige advertensies sien aanrol. Iets sou gedoen moes word, maar wat?"

