Christo Viljoen

Hendrik Christo Viljoen was born on 31 August 1937 in Graaff-Reinet, Cape, where he matriculated from the Hoër Volkskool in 1954. He studied at Stellenbosch University where he obtained his bachelor's, masters and Ph.D. (Ing) degrees in electronic engineering. He continued his studies in England (1960-61) and worked as engineer in the (then) Department of Posts and Telegraphs in Pretoria (1962-65).

He was appointed as Senior Lecturer in the Faculty of Engineering at the University of Stellenbosch in 1966, and was promoted to professor in 1970. He was appointed as Dean of Engineering (1979-93) and Vice-Rector (Operations) from 1993 until his retirement in 1998. He subsequently established the Office for Intellectual Property at Stellenbosch University , from which he retired as Director in 2002, and acted as Managing Director of the Unistel Group of Companies.
In March 2006 he was elected a member of Stellenbosch University Council.

Christo Viljoen is married to Hana (née Stehlik) and they have two daughters, Marenka and Annakie and a son, Francois.

Awards:

1975: Sir Ernest Oppenheimer Memorial Trust Fellowship
1988: Computer Personality of the year: Western Cape chapter of the Computer Association of SA
1992: Engineer of the Year: SA Association for Professional Engineers
1993: Order for Meritorious Service (class silver)
(Government of SA)
2000: Medal for Science and Technology: SA Academy for Arts and Science

Senior member: IEEE
Fellow: Engineering Academy of SA
Professional Engineer: ECSA

List of Publications:

15 scientific papers published in national and international journals
35 published scientific papers delivered at national and international conferences
Contributed chapters in 3 scientific books

Books:

Elektronika (AA Balkema, 1971) (first Afrikaans language university textbook on electronics)
Basiese Elektronika, parts I - VI (HAUM, 1973) (translated and adapted from original)
Viljoen Familieregister (HSRC, 1978)
Viljoen Familie Gedenkboek (Viljoen Festival Committee, 1978)
Kuberwoordeboek (Pharos, 2004)
Afrikaans op die terrein van die natuurwetenskappe en tegniek (chapter in Afrikaans: lewende taal van miljoene, Van Schaik, 2004)

Reports:

Investigation into the South African Electronics Industry (Board for Trade & Industry, 1986)
Report of the Task Group on Broadcasting in South and Southern Africa (Government Printer, Pretoria, 1991)

Resource: www.stellenboschwriters.com

 

Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Nuwe inligting bygewerk: ’n Asteroïde, ’n katastrofe? Die mens poog om ’n ruimtevoorwerp se wentelbaan om die son te verander

Christo Viljoen Seminare en essays 2022-10-21

"In ’n eksperiment in die diepruimte wat klink of dit ’n toneel uit Star wars is, poog die mens om teen die einde van September 2022 te bewys dat dit moontlik mag wees om die aarde in die verre toekoms te vrywaar van ’n katastrofiese botsing met ’n reuse-asteroïde." Christo Viljoen se naskrif werk die nuwe inligting by.

Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag

Christo Viljoen Seminare en essays 2021-06-24

"Wat kan die gewone elektrisiteitsverbruiker doen om kragonderbrekings te oorbrug, en hoe kan die gemiddelde huishouding beurtkragbestand gemaak word? As beurtkrag inskop en Eskom se kragtoevoer onderbreek word, hoef jy nie in die donker te sit nie."

Hugenote aan die Kaap deur Philippa van Aardt en Elain Ridge: ’n resensie

Christo Viljoen Resensies 2021-01-21

"Die boek is die resultaat van omvattende navorsing en kritiese analise, sonder ophemeling en idealisering, en vertel van die ontstaan en vervolging van die Hugenote in Frankryk, die oortog en vestiging van net meer as 300 van hulle aan die Kaap van Goeie Hoop, en hul wortelskiet in ’n nuwe vaderland."

Leonardo da Vinci – veelsydige genie

Christo Viljoen Seminare en essays 2019-06-25

"Historici beskou hom as die prototipe van die universele genie en die 'Renaissance-mens', ’n individu van onblusbare nuuskierigheid met ’n vindingryke verbeelding, een van die mees veelsydige en talentvolle mense wat ooit geleef het, ’n vernuftige ingenieur en uitvinder – wat die Nederlanders noem ’n 'vernufteling'."

In memoriam: Deon Knobel – Paaie wat kruis

Christo Viljoen In memoriam 2019-03-18

"Op ons weë deur die lewe kom mens soms met unieke en buitengewone families in aanraking. Die Knobels van Bethlehem is vir my so ’n geval."

Jan du Plessis: gesinsman, ingenieur, akademikus, ruimtepionier

Christo Viljoen In memoriam 2017-08-21

"Jan was ’n internasionaal gerespekteerde ruimtedeskundige, en minder as ’n jaar gelede nog, ten spyte van verswakkende gesondheid, een van die hoofsprekers by ’n ruimtekongres van 4 000 afgevaardigdes in Meksiko in September 2016."

Terugkeer na moedertaalonderrig?

Christo Viljoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-09-20

"Die voorsprong wat moedertaalonderrig bied, is beduidend: 30% beter prestasie in die geval van wiskunde, en 56% in die geval van natuurwetenskappe."

US-taalbeleid: Kommentaar op die US se konsep-taalbeleidvoorstel deur Christo Viljoen

Christo Viljoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-24

"Die oorwoë indruk is dat die konsep-taalbeleid tot gevolg sal hê dat Afrikaans so vroeg as aanstaande jaar as onderrigtaal aan die US kan verdwyn ..."

US-konvokasie 2016: Afskeidstoespraak deur Christo Viljoen, uittredende president

Christo Viljoen Universiteitseminaar | University Seminar 2016-01-28

"Stellenbosch dien Suid-Afrika al vir 150 jaar. Hy wil voortgaan om dit deur sy gehalte en deur ’n inklusiewe kultuur en taalgebruik te doen. Daarvoor het hy selfstandigheid en ruimte en ons almal se samewerking nodig. Dan kan Stellenbosch wéér sê hy staan vir ’n idee."

In memoriam: Pieter Herman Kapp

Christo Viljoen In memoriam 2016-01-20

"Pieter Kapp was benewens gesinsmens en befaamde historikus, volledig mensch." Christo Viljoen het die volgende huldeblyk by Pieter Kapp se gedenkdiens gelewer.

Boekresensie: Megastructures and Masterminds deur Tony Murray

Christo Viljoen Resensies 2015-10-14

"Die gewone leser wat belang stel in die geskiedenis van ons land se ontwikkeling sal die boek ʼn genot vind om te lees."

1915–2015: 'n Eeu ná Albert Einstein se relatiwiteitsteorie

Christo Viljoen Seminare en essays 2015-07-31

As dit nie vir Einstein was nie, het jou GPS-toestel en TV nie gewerk nie. Hoe dan so?

Sat vir beurtkrag?

Christo Viljoen Seminare en essays 2015-05-19

Bystaankrag: doen dit self.

Rosetta en Philae op soek na die geheime van komeet 67P

Christo Viljoen 2014-11-18 "Op sy sigsagsgewyse rondomtalie-kronkelweg deur die ruimte het Rosetta telkens berekend naby planete verby geskuur ten einde hulle swaartekrag te benut om die satelliet deur gravitasieslingering op ’n nuwe roete te plaas en te versnel."

In memoriam: Détlev Kröger

Christo Viljoen 2014-03-28 "My pa se uitstaande karaktertrekke was sy laterale denke, kreatiwiteit, harde werk, sterk morele waardes, liefde en toewyding tot sy vrou en familie, liefde vir die natuur, stabiliteit en aardse wysheid."
Top