"Love Wrecked" by Christiaan Blignaut
2012-12-13 All our picturesAll our poems
Don’t think they ever knew
what love is when it’s true
"Hart op 'n stofpad" deur Christiaan Blignaut
2012-12-13 Ek dink sy was van die hemel afmet haar vlerkies en ? towerstaf
Toe ek haar sien het ek geweet
hierdie skoonheid sou ek nooit vergeet
"As all good things go" by Christiaan Blignaut
2012-12-13 Can the ocean become emptyif once roaring and so alive?
How can stars be falling
"Soos roomys val my woorde" deur Christiaan blignaut
2012-12-10 Ai, my woorde weeruitgelap, weer 'n keer
Ek is net 'n toeskouer
my pen span saam my hart
"Reëntyd" deur Christiaan Blignaut
2012-12-10 Vir dae skroei die son al neerDan oombliklik dreun die donderweer
En voor die veld kan ophou kreun
ontplof die stof van druppels reën
"Jou Groot Skoene" deur Christiaan Blignaut
2012-12-10 Altyd die foto’s in my kopMemories wat my hart laat klop
As ek versmoor in hierdie chaos
"Dorsland" deur Christiaan Blignaut
2012-12-10 Dis die son, dis die sanddis die ongereptheid van die land
Waar die vryheid so groot is
dat ek al my gedagtes kan verkwis
"Writer's Pledge" by Christiaan Blignaut
2012-12-07 Staring out into the rainLightning shatters the black like veins
Bloody eyes longing to get out
though it's warm and dry inside
"Wise man's song" by Christiaan Blignaut
2012-12-07 I once spoke to a wise old manwhen I had some questions of my own
I said, “Sir, I’m not askin’ for an answer
just tell me where to look, where to go”
