Chris Dippenaar

<br />

Die JEPD-hipotese

Chris Dippenaar 2013-10-11 Die Bybel seker al meer bestudeer is as enige ander boek in mensegeskiedenis en die tipe van interpretasies, harmoniserings en aansprake op spirituele insig waarop apologete soos Kobus staatmaak vir hulle saak verteenwoordig die laagste moontlike intellektuele vlak.

'n Oomblik in die kop van 'n konspiritualis

Chris Dippenaar 2013-09-23 Hierdie "dokumentêre" film dien as 'n baie goeie voorbeeld van wat fout is met mense se vermoë om krities te dink.

Vir Perdebytjie (en Dolf)

Chris Dippenaar 2013-05-31 Die eerste bron wat ons het wat 'n vlees en bloed Jesus beskryf is die boek van Markus wat deur meeste skoliere gedateer word na die jaar 70.

Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?

Chris Dippenaar 2012-10-30 "Die feit is dat daar nêrens in die Bybel 'n duidelike prentjie is van waarmee Jesus homself besig hou tydens sy tydjie in die graf nie."

Wie het gelieg, die slang of God?

Chris Dippenaar 2012-10-02 "Satan het darem ten minste een goeie punt, hy lieg nie soos God vir mense nie."

Rooi en blou

Chris Dippenaar 2012-09-19 "As God sonde en boosheid haat, wat soek dit in sy skepping?"

Oorspronklike sonde, onsamehangende konsep

Chris Dippenaar 2012-03-27 Om iets te hê soos vrye wil sal dit nodig wees om te kan onderskei tussen goed en kwaad.

Menslike brandoffers aan God

Chris Dippenaar 2012-03-23 Menslike brandoffers kom voor op verskeie plekke in die Ou Testament.

Kobus de Klerk het die forum annekseer

Chris Dippenaar 2012-03-19 Omdat hy stamina het!

Die ware Trojaanse perd

Chris Dippenaar 2012-02-02 Jy kyk die perd mis, Kobus.

Sondagskoollessie

Chris Dippenaar 2012-01-19 Jy is reg, Kobus de Klerk, maar ek haal aan ...

Cornelius, cherry-pick na hartelus

Chris Dippenaar 2012-01-17

Wouter: Debatte en loopgrawe

Chris Dippenaar 2012-01-13

Oom OuKoos Voorkamer

Chris Dippenaar 2012-01-10
Top