Chrisjan Trane
2014-10-21 "Gisteroggend was die maan ’n kobaltblou eikel met silwer kraag en wydsbeen oor die ontbyttafel..."
Jors land ’n guppie
2013-08-05 Soos gewoonte dit het elke langnaweek in maande sonder ’n r in die naam is Jors en Mammie by die water.
Jors peil die siel van die siel
2013-07-24 Toe Jors se juffrou in graad 360 die klas opdrag gee om ’n taak oor miere te doen is hy flink na skool winkel toe.
’n Vet Jors in ’n geel trui
2013-07-22 Soos ’n kind met die Tour de France se specs vir ’n speelding onder die blad stap Jors deur sy motorhuis se spinnerakke om fiets te bou.
Magoebaskloof - a recollection
2013-07-12 The wind a gentle descend through plantation tops mopping up streaks of sun to a cabin by a waterfall.
Die dood soen oopmond
2013-04-10 Ag, soos wat ons rigtingbedonnerd voort strompel van die een gebeurlikheid na die volgende gun ons tog in die naam van deernis ons selfopgelegde troos dat alles volgens daardie groter plan verloop.
Aandag alle liefhebbers van tale
2013-03-14 Die welstand van ’n taal word nie gemeet aan die feit dat jy nog steeds die opsie van Afrikaans by die OTM geniet nie.
Goddamn this drizzle
2013-03-12 Goddamn this pity party, March 11, the birthday of my father. I just thought of phoning my mother to ask her to confirm his age in the name of adding another sentence.
Ah yes | Oh no
2013-02-13 When you arrive at the base of a volcano covered in blocks of stone like some shoddy pyramid you are received next to the escalator by an usher, a friendly fellow saying mostly nothing.
