Wyngaard Weekliks: Wanneer die media in die beskuldigdebank staan

  • 0

Die bewerings van bedrog waarby ’n prominente Sondagkoerant-redakteur betrek word, is die vertrekpunt van hierdie Wyngaard Weekliks-gesprek. Ook die skietery by die Withuiskorrespondentevereniging se galadinee verlede naweek kom ter sprake. Gespreksleier Heindrich Wyngaard se gaste is die mediakenner Johannes Froneman en Nathan Geffen van die GroundUp-nuusplatform.

  • Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande video.

Lees ook:

Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk

Die ekonomie van koerantnuus

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top