Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
“Sonder die bydrae van die Afrikaanse koerante sou Afrikaans as taal nie gegroei het soos wat wel gebeur het nie. As kampvegter vir Afrikaans op vele terreine was die koerante se rol onmeetlik. Dink aan die vestiging van moedertaalonderrig, Afrikaanse universiteite en die uitbou van die taal se woordeskat en segsvermoë.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed