Pasgelaai
As die skoen pas
2011-10-06 Ek is nie die oppervlakkige tipe wat mense ooit op hul baadjies takseer nie. Maar boetie – hulle skoene!
