Bloupop
Bloupop, daggakop, boontjiesop?
Maal die woorde so diep binne in my kop.
Jy wag ure voor die drank-shop maar jou broek bewe
Oor die pakslae wat jy mag kry op jou agterstewe.
Koor
Nee Mamma nee ek is nie die Zombie wat ek voorgee!
Nee Pappa nee ek is net ’n kind wat nie hou van leer
Ja Pappa ja ek hou van rap en roll by die kaai se jol.
En Oka pyp rook is my daaglikse brood.
Agt nege tien … onder deur jou hoed, ek sien jou loer.
Jy speel dice voor op die shebeen se stoepvloer
Ek vra jou met trane in my navy blou oë
My broer met piercings op jou neus, is dit so!
Ek like my broek op my heup. Ahooi!
ek is die een met die sneakers so rooi.
My boxer is van Ben Ten en my horlosie is verby cool.
Daai girl met die mini laat my soos ’n hond drool.
Koor x 2
Nee Mamma nee ek is nie die Zombie wat ek voorgee!
Nee Pappa nee ek is net ’n kind wat nie hou van leer
Ja Pappa ja ek hou van rap en roll by die kaai se jol.
En Oka pyp rook is my daaglikse brood.
![]() |