Pasgelaai

"Eva" deur Sulani Grobler

Sulani Grobler 2011-09-27

"Selfmoord" deur Sulani Grobler

Sulani Grobler 2011-09-27

by die ontvangs van die ingrid jonker – Melt Myburgh se dankwoord en gedig

Melt Myburgh 2011-09-27 Dames en here van die Ingrid Jonker-pryskomitee, beoordelaars

Dit is vir my ’n voorreg om hierdie prys, met sy assosiasie van Ingrid Jonker se uitsonderlike digterlike nalatenskap, in ontvangs te neem.

ek wil die weerlig soen

Jasper van Zyl 2011-09-27 ek wil die weerlig soen
op ’n aand wat skitter
van die ruimtetuie

Charlotte Mew

Nini Bennett-Moll 2011-09-27 “Yes one can bear hard things under the open sky but for weeks now I have seen little of it except through a window.” – Charlotte Mew

Epilepsie

Anne-Ghrett Erasmus 2011-09-27 “the moon has lost her memory” – TS Eliot

eklips
sonsverduistering

epilepsie
kortsluiting

Tydbom

Stef Bos 2011-09-27  

Die jaar toe pa die skottelgoedwasser gewen het

Andries Bezuidenhout 2011-09-27  

emoticon breakdown

Toast Coetzer 2011-09-27  

"Atlas" deur Jana Dreyer

Jana Dreyer 2011-09-26 Atlas Soek my in jou atlas Soek my op jou kaart Soek my in die hemel Soek my op die maan Soek my in die velde Langs die pad waarop jy reis En as jy my gevind het Vat my saam tot by die huis

"Gevalle engel" deur Melanie Joubert

Melanie Joubert 2011-09-26 Gevalle engel Jy is ‘n verdwaalde wandelaar Jou soektog loop in sirkels, aanmekaar Soek jy na verlore skatte, jy het jou tyd verspeel Die stralekrans om jou het verdwyn

"Droomkasteel" deur Connie Myburgh

Connie Myburgh 2011-09-26 Droomkasteel Onbekende dreig op die horison gaan met vrae en onsekerheid my dae om net ‘n dowwe beeld wat voor my lê kontempleer en probeer vorentoe beweeg.

"Soutwater-oë (my woorde)" deur Connie Myburgh

Connie Myburgh 2011-09-26 Soutwater-oë (my woorde) Soutwater-oë. Verlore geliefde. Wat moet ek sê om jou te troos? Almal wat saak maak, gaan verlore. Al wat uitkom is ... Ek’s jammer om te hoor.

"Tussen stof" deur Connie Myburgh

Connie Myburgh 2011-09-26 Tussen stof Plaas my drome in ‘n boks onder ‘n pel se bed en daar vergaar dit stof. Daar gaan lê my drome tussen stof, tyd en buite bereik van ore.

"Die enigste manier" deur Connie Myburgh

Connie Myburgh 2011-09-26 Die enigste manier Hier staan ek nou, arms oop voor jou, en ek wens ek kon dit net beter vir jou sê Want dit wat ek voel wil ek net met jou deel ... al wat ek vra is om my ’n kans te gee Want dis die enigste manier wat ek ken en wat ek het Om te sê ...

"Die storie" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-26 Die storie As dinge maar net gewerk het soos dit in feëverhale werk As elkeen van ons maar net ons perfekte love story kan hê Waar alles net perfek is, alles net reg is Alles net in plek val soos wat jy dit graag wil hê

"Hoop" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-26 Hoop Soms is hoop ’n onwerklike droom wat nooit sal realiseer nie ’n leë gedagte wat nooit, ooit sal gebeur nie. Soms hoop ek dat als net oukei sal wees en dat dié hartbreek nie sal gebeur nie.

"Betekenislose verlange" deur Pierre Ackermann

Pierre Ackermann 2011-09-26 Betekenislose verlange Dink jy nou aan my soos ek aan jou Wonder jy ooit of ek dit nog hier binne-in my hou Kan jy nog onthou ons tye saam Dit was min maar onvergeetlik daar
Top