Pasgelaai
Die see, die Vrou
2011-12-14 Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?The Boers in Angola: There for even longer than you thought
2011-12-14 The author’s close interest in the lives of the Angolan Afrikaners has resulted in a detailed, scholarly and yet very readable history that recreates a tough and mostly messy rural world.Kersverhaal-kompetisie: ’n Ware kersverhaal
2011-12-14 En ek dog nogal “sjalom” is ’n mooi Joodse groetwoord … Talle huiseienaars in ons kusdorp versier Kerstyd hul huise met veelkleurige liggies en so fiets vroutjie en ek nou een Vrydagaand deur die strate om die skouspel te geniet. Ons kom ’n Joodse gesin teë ...Kersverhaal-kompetisie: Botoks vir Kersfees
2011-12-14 Vyf dae voor Kersfees glip Direlma by dr Fuch se estetiese kliniek in. Styf gespuit stap sy ’n uur later uit. Vee haar kuif oor haar voorkop voor sy by Pick ’n Pay instap sodat niemand die V-vormige driehoekie bloedkolletjies op haar voorkop sal ...Top 11 2011: Toneelstukke
2011-12-14Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste.
Top 11 2011: Digterlike destinasies
2011-12-14 Reis om die wêreld vanuit jou leunstoel. LitNet neem jou na 11 plekke waar digters dié jaar gaan draai het.Top 11 2011: Nuuswaardighede
2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Michael le Cordeur, ’n dosent in Afrikaansonderwys en voorsitter van die BEd-programkomitee aan die Fakulteit Opvoedkunde van die Universiteit Stellenbosch. Voorheen was hy taalonderwyser, skoolhoof, en kringbestuurder van onderwys in die Stellenbosch-distrik van die Weskaapse Onderwysdepartement.Top 11 2011: Films
2011-12-14 2011 was nie ’n jaar om te onthou nie. Hoewel ons begin het met uitstekende films wat Oscars ingepalm het, was daar ’n groot leemte in die middel, tot relatief onlangs, toe ’n paar wonderlike Europese films uiteindelik uitgereik is.Kom eet!: Hen en kuiken in dubbeldoorformaat
2011-12-14 ’n Sterk, gesonde kuikentjie kan ’n mooi hennetjie of ’n rusverstorende Year-in-Provençe-rammetjie-uit-nek-haan word.Kort en kragtig: Spoke op Harleys, Janneman in die Diereryk en 11 dodelike sondes
2011-12-14 Kort is soms kragtig, soos dié man sal kan getuig. Ter ere hiervan (en oor ons almal gaar is ná ’n lang jaar), gooi ons hier drie kort resensies van drie plaaslike albums.Die Liefde: Koue voete en geen seks
2011-12-14 Ons is 28 jaar getroud, is oënskynlik gelukkig en het goeie kommunikasie.The Adventures of Tintin is ’n avontuur vir oud en jonk
2011-12-14Spielberg is anders as die res van die regisseurs.
cathexis
2011-12-14 ek het na ’n foto of twee gekykvan my en jou glimlaggend gekiek,
’n gelukkiger tyd van moontlikheid
Top 11 2011: Suzette Kotzé-Myburgh kies haar topflieks
2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, ’n gebore Namakwalander en het gematrikuleer aan die Hoërskool Nuwerus (anderkant Vanrhynsdorp neffens die N7). Sy het ’n BA-graad en ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch behaal.Top 11 2011: Boeke van NB-Uitgewers
2011-12-14 Eben Pienaar van NB-Uitgewers se Top 11-boeke vir die Kerskous
tromsirkel by die ewening
2011-12-14 tromsirkel by die eweningeiervrug en jong bamboes
reënboogforelle in die bergstroom
hoor jou hande rym
met mekaar
op hierdie djembe
van hout en vel
Meditasie, tussen stede
2011-12-14 Meditasie, tussen stedeDie geykte uitdrukking
Eating one’s heart out doem
voor die geestesoog op
tussen twee stede: San Francisco
en Los Angeles. Heilige Franciscus?
Los Angeles, ’n meditasie
2011-12-14 Los Angeles, ’n meditasieSoos ’n spoorsnyer in die digte bos snuffelend
aan klein tekens stap ek in hierdie stad verby
’n hotel waar ek as jongeling met ’n leerbaadjie vertoef.
