Die ou NP se mag het na ongeveer 15 jaar se ideologiese beleid begin verkrummel.
Die ANC se magbasis is besig op te verkrummel na ongeveer 20 jaar van kleptokrasie.
Wat kom na die ANC ? Net ’n ander ideologies idiotiese politieke party of gaan daar einde ten laaste ’n stelsel verandering kom, waar mense self verantwoordelikheid van hul woonbuurte, dorpe en streke neem ?
Dup

