Vir Gilgamesh: Dankie vir die ondersteuning

  • 0

Beste Gilgamesh

Baie dankie vir daardie ondersteunende aanhalings uit Victor Stenger se boek. Dit verbaas my telkemale hoe skrywers hier op SêNet ellelange bladsye sommer so gou-gou uit ’n boek kan aanhaal. Om jou brief te skryf, sou my ten minste drie dae geneem het. Miskien kan jy my ook inlaat op die geheim?

Nogmaals baie dankie.

Angus

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top