Pasgelaai

Die Boerteater se winterprogram

2014-05-22 Lees wat is op Die Boer teaterrestaurant se winterspyskaart.

Boekbedonnerd 2013: Toppies innie langpad en ’n taal in ’n doodloopstraat

François Verster 2014-05-21 Francois Verster deel sy indrukke van verlede jaar Boekbedonnerdfees in Booktown Richmond.

Huisgenoot Tempo-toekennings 2014

2014-05-21 Die Huisgenoot Tempo-toekennings bring nou ook hulde aan die letterkunde. Stem vir jou gunsteling Afrikaanse roman van die jaar!

Resensie: Four Corners

Suzette Myburgh 2014-05-21 Wat ’n plesier om nogmaals trots Suid-Afrikaans uit ’n fliekteater te stap. Four corners was ons amptelike nominasie vir vanjaar se Oscar vir die beste buitelandse film – ’n aanbeveling wat vanself spreek.

Rooi verkoop die skildery én die party

Pieter Swanepoel 2014-05-21 Kunskenner Pieter Swanepoel besin oor die rooi baret.

Booktown Richmond's BookBedonnerd Festival 2014

Darryl David, Naomi Meyer 2014-05-21 Darryl David tells Naomi Meyer about Booktown Richmond, the very centre of the literary universe in the Great Karoo.

Beveg depressie – en leef voluit!

Alta Cloete, Naomi Meyer 2014-05-21 Alta Cloete het pas 'n boek oor depressie geskryf. Sy praat met Naomi Meyer oor dít waaroor mense nie graag gesels nie.

Tatoeëermerke en "body piercing"

Pieter Redelinghuys 2014-05-21

Kwetsende gekwaak

CM 2014-05-21

Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten

Franci Vosloo, Ilse Feinauer, Elzet Kirsten 2014-05-21 "As die Engels alleen gelees word, omdat dit 'uit die Afrikaans gespruit' het, sal dit soms dalk wees soos om na ’n driedimensionele film te kyk sonder ’n 3D-bril, maar daar is steeds baie uit die bundel te put as slegs een taal in ag geneem word."

Beethoven's Spring Sonata will cheer winter hearts

Ina van Rooyen 2014-05-20 Gramophone award winning violinist Ilya Gringolts and pianist Peter Laul will perform on Sunday 1 June at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall at Unisa.

Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman

Elbie Adendorff, Adean van Dyk 2014-05-20 "Tradisioneel word die studie van filmverwerkings vanuit ’n literêre domein gedefinieer en die draaiboek en uiteindelike film staan sekondêr tot die literêre roman as bronteks. Die studie van die verwerking van ’n roman na ’n draaiboek is een waaroor tot dusver, in vergelyking met studies in letterkunde en filmkunde, min geteoretiseer is."

Zirk van den Berg vertel van Halfpad een ding

Zirk van den Berg, Naomi Meyer 2014-05-20 Woon jy oorsee of ken jy iemand wat daar woon? Was jy betrokke in 'n oorlog? Halfpad een ding sal tot jou spreek.

Sunday Times Literary Awards Shortlist nominees announced

Naomi Bruwer 2014-05-20 A total of ten books were shortlisted for the Alan Paton Award and the Sunday Times Fiction Prize at the shortlist announcement of the 2014 Sunday Times Literary Awards in association with Exclusive Books held in Franschhoek on 17 May 2014.  

The cutting room by Mary Watson

Jonathan Amid 2014-05-20 Read Jonathan Amid's review of this book, published by Penguin SA.

Vars nuus vir Neo-Afrikaners

Cornelius Henn 2014-05-20

Patriotisme en militarisme

Pieter Redelinghuys 2014-05-20
Top