Kollig op akademikus Michael le Cordeur: Moedertaalonderrig en leesbegrip

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Michael le Cordeur oor die liefde wat hy van kleins af vir Afrikaans het, waarom hy besluit het om onderwys te studeer, en die ontstaan van sy navorsingsfokus.

Kyk en lees ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Michael le Cordeur oor sy akademiese navorsing

Reguit met Robinson: Onderwyssektor onder beleg

’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys

’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top