’n Strategie vir die insluiting van Kaapse Afrikaans by die formele skoolkurrikulum

“In die soeke na ’n strategie vir die insluiting of akkommodering van Kaaps is dit dalk raadsaam om vas te stel wat elders in soortgelyke gevalle gebeur.”