Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Woorde wat woorde laat wip

Herman Lategan Seminare en essays 2015-09-02

"Iemand, ʼn swaap, het my gevra hoekom ek nie net die adres gegoogle het nie. Huh? Hoe sou ek die mense wat in haar buurt gewoon het, leer ken het?"

'n Gesprek oor God van Klank

Joan-Mari Barendse, Paula Fourie, Wilken Calitz Seminare en essays 2015-09-01

"Musiek het twee funksies. Die een is plesier en die ander een is alles behalwe plesier."

Ouervervreemding as ʼn leerhindernis by kinders

Ryk Brink Seminare en essays 2015-08-19

"Ouervervreemding laat kinders weerloos. Die skool is dikwels die laaste bastion waar sulke kinders deur konstruktiewe ingryping teen fatalistiese denke beskerm kan word."

Ons het ons verlede vergeet

Danny Titus Seminare en essays 2015-08-17

"Waarop die tokkelok Russel Botman met die klein Afro reageer: 'Vir wat moet ek bid?'"

Die fusillerings van Johannes Morgendaal en Lambert Colyn

Handré Brand Seminare en essays 2015-08-12

Twee manne sterf voor die vuurpeleton tydens die ABO: Morgendaal en Colyn. Hul gevalle word met mekaar vergelyk en deur die kognitiewe-dissonansie-teorie geïnterpreteer.

Ouers wat skei en baklei laat kinders ly

Jean Oosthuizen Seminare en essays 2015-08-07

"Dit is ook nie net die kinders wat daaronder ly nie. Geskeide ouers gaan dikwels self deur diep waters na ʼn egskeiding, en die verhouding met hulle kinders ly baie keer erg daaronder."

Kinders kan daaronder ly

Jan-Hendrik Meyer Seminare en essays 2015-08-04

Wanneer die romantiese sprokie verby is, is dit nie net die volwassenes wat seer het nie, skryf Jan-Hendrik Meyer.

By die dood van Cecil die leeu

Dee Krüger Seminare en essays 2015-08-03

"Is trofeejag nie net 'n verskoning vir 'n vinnige geld in jou sak onder die vaandel van 'natuurbewaring' nie?"

1915–2015: 'n Eeu ná Albert Einstein se relatiwiteitsteorie

Christo Viljoen Seminare en essays 2015-07-31

As dit nie vir Einstein was nie, het jou GPS-toestel en TV nie gewerk nie. Hoe dan so?

LitNet Akademies-resensie-essay: Wonderboom deur Lien Botha

Henning Snyman Seminare en essays 2015-07-22

"Die roman handel oor verval, oor die soeke na wortels, en oor ontnugtering."

Arabiese Lente: Ons sien die afgrond, maar daar’s nog omdraaikans

Anne-Marie Mischke Seminare en essays 2015-07-22

"Dis asof die mengsel van uiteenlopende negatiewe en positiewe faktore ʼn soort spanning veroorsaak wat ons staande hou. Vir hoe lank?"

Om gister te lees

Heilna du Plooy Seminare en essays 2015-07-22

"Ons kan daarvan nie wegkom dat ’n geweldig groot persentasie van alle menslike standpunte met verloop van tyd verkeerd bewys word nie. As dit nie so was nie, sou daar geen verandering plaasgevind het nie."

Oor historisme en verstaansraamwerke: Hoe beoordeel ons historiese gebeure en agente?

Anton van Niekerk Seminare en essays 2015-07-22

"Deur met die geskiedenis besig te bly, maak ons vir onsself beter uit waarin ons werklik glo, wat van meer of minder waarde vir ons is, waarmee ons kan identifiseer, en wat ons tot elke prys in die toekoms moet probeer vermy."

Onderwys vir almal – kan universiteite 'n verskil maak?

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-07-21

"Die vraag of dit goed gaan met die onderwys in Suid-Afrika kan maar gereeld gevra word. Landsburgers het die reg om te weet hoe goed dit gaan, of al die land se kinders ten minste op skool is, en of daar goeiegehalte-onderwys gegee word."

Hoe vergewe mens iemand gesien die konteks waarbinne hy geleef het?

Chris van der Walt Seminare en essays 2015-07-15

"Hoe maak ek met die ou Suid-Afrikaanse Weermag en dan ook met Totius en Rhodes en Afrikaans en die Engelse wat nie ʼn gesig het met wie ek kan of kon praat nie, maar emosionele pyn kon veroorsaak?"

Vergifnis – die persoon en sy konteks

Donald Katts Seminare en essays 2015-07-15

"Dit bly ons, die generasie van vandag, se verantwoordelikheid om mense uit die verlede te vergewe, om hulle saam met hul kontekste te vergewe sodat ons vandag vir versoening, eenheid, kohesie en samehorigheid kan werk en leef."

My naam is Februarie

Diana Ferrus Seminare en essays 2015-07-09

Diana Ferrus skryf ’n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."

Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners

Christa Morrison Seminare en essays 2015-07-08

"Die eerste generasie wat gebore is en grootgeword het in ʼn wêreld waar tegnologie die primêre bron is van inligting en kommunikasie, die sogenaamde digitale inwoners, se eerste taal is nie Afrikaans, Engels of Xhosa nie, dis digitaal."

Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks

Carina Diedericks-Hugo Seminare en essays 2015-07-08

"Vir my is dit van die uiterste belang dat skrywers moet wéét wie hulle lesers is. En belangriker: die lesers respekteer."

'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen

Jaco Jacobs Seminare en essays 2015-07-08

"Tegnologie het dalk ’n invloed op die manier waarop ons stories vertel en die manier waarop ons stories lees. Maar aan die hart van die saak – die rede wáárom ons skryf en lees – het dit niks verander nie."

Top