Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Sing 'it: Winners 2011
2012-02-19 In 2011 we received 1 610 entries for Sing 'it. These are the winning entries. | In 2011 was daar 1 610 inskrywings vir Sing 'it. Hier is die wen-inskrywings.Listen to Sing ’it single "Bonnie and Clyde"
2012-02-18 Listen to Karen Zoid’s song "Bonnie and Clyde", with lyrics by Bruno AndriesLuister na ''Die ouer ek''
2012-02-17 Luister na Dans Dans Lisa se liedjie, "Die ouer ek", met lirieke geskryf deur Pierre SmithLuister na ''Erdeskerwe Israeliet"
2012-02-17 Luister na Bittereinder se liedjie, "Erdeskerwe Israeliet", met lirieke geskryf deur William de BruinListen to ''Panik button''
2012-02-17 Listen to Jax Panik’s song "Panik Button", with lyrics by Zan-Mari VosgesListen to "Zombies in the bathroom"
2012-02-17 Listen to HHP's song "Zombies in the bathroom", with lyrics by André VrdoljakListen to Sing ’it single "Blackout"
2012-02-17 Listen to Dance, You're on Fire’s song "Blackout", with lyrics by JP Janse van VuurenListen to Sing ’it single "Silent memory"
2012-02-17 Listen to DJ Cleo’s song "Silent memory", with lyrics by Natascha SwartListen to Sing ’it single "Magic"
2012-02-17 Listen to Niskerone & SFR’s song "Magic", with lyrics by Michelle FrancisListen to ''Inspired by''
2012-02-17 Listen to iScream & the Chocolate Stix’s song "Inspired by", with lyrics by Kevin MurrayOnderhoud met Sing ’it wenner Pierre Smith
2012-02-16 Pierre Smith gesels met Steyn du Toit oor sy wenliedjie vir die Sing 'it-kompetisie, wat deur Dans Dans Lisa gekies is.Interview with Sing ’it winner JP Janse van Vuuren
2012-02-16 JP Janse van Vuuren chats to Steyn du Toit about his winning entry for the Sing 'it competition, which was was chosen by Dance, You're on Fire.Interview with Sing ’it winner Natascha Swart
2012-02-16 Natascha Swart chats to Steyn du Toit about her winning entry for the Sing ’it competition, "A silent memory".Interview with Sing ’it winner Kevin Murray
2012-02-16 Kevin Murray chats to Steyn du Toit about his winning entry for the Sing ’it competition, "Inspired by".Vertaalkompetisie: Die seevaart
2012-02-15 My woorde en oë beweeg sonder hoopNa jou, en eis
Nóg bekende gesig nóg naam –
Sterfbed, ’n boek kan dit gestand doen. Die hele see se
Draak-sprokie-kompetisie: ’n Psycho-sprokie
2012-02-15 Dis omdat sy links skryf, sê haar ma altyd. Dis hoekom sy so anders as ander kinders is. Die “arbeidsterapeut” het gesê haar ma praat “loutere onsin”. Die aand het Benji dit gaan naslaan en gesien dit beteken “nonsens”.Draak-sprokie-kompetisie: Gunsteling-draaksprokie
2012-02-15 “Wat het van die heks geword, Oupa?”“Jong, waar dink jy kom jou ouma vandaan?” sê Oupa, en die twee het tot laat daaroor gegiggel.
Vertaalkompetisie: Pasop
2012-02-15 Kloof jy die voëltjie oopom die tong te beskryf
sal jy ook die koord sny
wat die liedjies bedryf
