Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die hart op die tong
2012-02-15 Watter woorde sou dit wees wat probleme veroorsaak? Hier in die omgewing van Valentynsdag is hart die voor die hand liggende antwoord. Buiten hartaanvalle en hartseer, dwaasheid en algemene chaos is daar ook die bykomende kwessie van waar om die hart te dra. Volgens Van der Merwe is dit glad nie so eenvoudig soos die algemeen-aanvaarde mou nie.AE Ballakisten in conversation with Janet van Eeden
2012-02-15 Janet van Eeden talks to AE Ballakisten about his new collection of poetry, Talking to a Tree, Poems of a Fragile WorldWenners bekendgemaak: Vervaldatum – Kortverhaalkompetisie
2012-02-14 Stort jou hart uit en skryf ’n kortverhaal oor die liefde. Jy kan oor enigiets skryf mits dit oor ’n verhouding met ’n vervaldatum gaan.Draak-sprokie-kompetisie: Draakspele op Draaktonië
2012-02-14 Elke twaalf jaar hou al die drake van regoor die wêreld die Draakspele. Dit is gewoonlik ’n vreeslike gedoente. Vanjaar word die Draakspele gehou in Draaktonië, die oudste en grootste draak-koninkryk.Draak-sprokie-kompetisie: Vuilpes en Skimmeltoon vang ’n vuurspoegperd
2012-02-14 Dis nog ’n droewige dag in die duwweltjiedorp van Dorreldrup. Vuilpes en haar beste mater, Skimmeltoon, lê plat op die naat van hulle krom ruggies.Sing ’it winner: Meet Bruno Andries
2012-02-14 Bruno Andries chats about his winning entry for the Sing ’it competition.Interview with Sing ’it winner Michelle Francis
2012-02-14 Michelle Francis chats to Steyn du Toit about her winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Niskerone & SFR.Onderhoud met Sing ’it wenner William de Bruin
2012-02-14 William de Bruin gesels met Steyn du Toit oor sy wenliedjie wat deur Bittereinder opgeneem word.Sanlam and LitNet announce song-writing competition winners
2012-02-14 Nine hitherto unknown local songwriters have made the cut in the South African music industry – thanks to the Sanlam/LitNet Sing ’it competition which was launched in September last year. Soon the public will have a chance to listen to all the winning songs!Sing ’it winner: Meet JP Janse van Vuuren
2012-02-14 In this YouTube video JP Janse van Vuuren chats about his winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Dance, You’re on Fire.Sing ’it winner: Meet Michelle Francis
2012-02-14 Michelle Francis chats about her winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by Niskerone & SFR.Sing ’it winner: Meet Natascha Swart
2012-02-14 Natascha Swart chats about her winning entry for the Sing ’it competition – which was chosen by DJ Cleo.Draak-sprokie-kompetisie: ’n Draak en ’n heks
2012-02-13 “Het jy dié gesien?!” Mollie druk die koerant onder Donna se snoet. Donna skrik wakker en sug. Dis nie aldag maklik om ’n draak te wees nie. Veral nie as jou beste vriendin ’n opgewonde heks is nie.Draak-sprokie-kompetisie: Kwartmaan
2012-02-13 Grys skubvlerke sprei met ’n klapklank wat in die skadu van die berg herhaal. Met die dwarsspleet van sy oog bespeur hy beweging onder hom. Wie sou so dwaas wees om sy landstreek oor te steek? wonder die gedierte. Maar toe hy die soet geur van haar vel in sy neus voel brand, weet hy dat hy haar moet hê.Draak-sprokie-kompetisie: Die groen draak
2012-02-13 Hulle het vriende gemaak toe hy sy kort swaard met die rooi robynstene vir haar gewys het. Sy het haar heldergroen gebreide tjalie van haar skouers laat gly en dit oor die roosboom gegooi.Draak-sprokie-kompetisie: Domkop Drakie Druipstert
2012-02-13 Domkop Drakie Druipstert drentel doelloos in Drakensig se bos rond. Hy is baie hartseer. Al die diere spot met hom, want hy is ’n bietjie dom. Kort-kort snuif hy.Vertaalkompetisie: Laaste brief
2012-02-13 Wat het daardie nag gebeur? Jou laaste nag.Dubbel-, trippelblootstelling
Oor alles. Laatmiddag, Vrydag,
Die laaste keer wat ek jou lewend gesien het.
Vertaalkompetisie: Kneusplek
2012-02-13 Kleur stroom daarheen, sagte pers.Die res van die liggaam is uitgewas,
Die kleur van ’n pêrel.
