Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Dubbele Rapportprysfinalis bied sy skryfkursus aan in Johannesburg

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-10-14

Harry Kalmer, bekroonde skrywer,dramaturg en finalis in twee kategorieë van die 2015 kykNET-Rapportprys, bied  sy  gewilde tweedag skryfkursus op Saterdag 7 November en 14 November in Johannesburg aan.

Almal van ons is op soek na iets

Stanley Cierenberg Fiksie 2015-10-13

"Toe ek daai rok oor my kop trek en by die toilet se deur uitstap, val die dik vrou se pienk milkshake op haar skoot uit."

Inligting: Skrywerswerkswinkels by die Universiteit Stellenbosch

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-10-06

Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied op Vrydagmiddag 27 November en Saterdag 28 November vier werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek.

Outopsieverslag van ’n opstal

Marthé McLoud Poësie 2015-09-29

"‘n Waterkol
het teen die plafon gestol."

Ontbytkiekie      

Marthé McLoud Skryfwerk 2015-09-29

By die ontbyttafel baai hulle
in die pienk lig van pomelo's

Fiksie: Die sonde van die vader

Riette Hugo Skryfwerk 2015-09-08

"Dis waar wat die Bybel sê, Marlene ..."

graftoon

Waldemar Gouws Skryfwerk 2015-09-08

"... vat-vat aan die verjaardag (so op my tone reeds)"

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Slypskool 2015 saam met Deon Meyer

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2015-08-27

Op 22 Augustus 2015 het die Bloemfonteinse Skrywersvereniging hul jaarlikse nasionale BSV- Slypskool in Bloemfontein aangebied. Hier is foto's.

Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig

Lina Spies Skryfkompetisies 2015-08-26

Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.

Deon Meyer vanjaar die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se slypskoolaanbieder!

LitNet Skryfwerk 2015-08-12

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging bied vanjaar op Saterdag, 22 Augustus 2015 om 8:00 – 14h00 die jaarlikse nasionale BSV Slypskool vir ontluikende skrywers aan.

Voorste skrywers betrokke by Breytenbach Sentrum-skryfskool

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-08-05

Verskeie voorste Afrikaanse skrywers, waaronder Rachelle Greeff, Wilna Adriaanse, Francois Bloemhof, Karin Brynard, Eben Venter en Ingrid Winterbach, is vanjaar betrokke by die skryfskool van die Breytenbach Sentrum op Wellington.

Identiteitskrisis

Marthé McLoud Poësie 2015-08-04

"Die kind moes weg. Koshuis toe."

Kosgedigkompetisie: Wenner aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2015-07-21

Die wengedig en ander gedigte op die kortlys van LitNet se kosgedigkompetisie.

bare romantiese versetsdiereriem

Waldemar Gouws Poësie 2015-07-21

"o, my  uilskuiken ..."

Afspraak

Marthé McLoud Poësie 2015-07-14

"Daardie oggend. Daardie Saterdagoggend het dit gereën."

Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, Skrywers 2015 is bekend!

LitNet Skryfsake en rubrieke 2015-07-01

Dit is duidelik dat hierdie skryfwedstryd ’n baie belangrike bydrae lewer om ’n belangstelling in kreatiewe skryfkuns in Afrikaans onder oud en jonk te bevorder.

Inskrywings oop vir Suid-Afrika se voorste wynskryfkompetisie

LitNet Kos en wyn 2015-07-01

Die kompetisie word vanjaar vir die derde keer aangebied, en die skrywer van die wenartikel sal weer R30 000 in die sak steek.

To see a psyche rent

Chris Taljaard New writing 2015-06-26

"a psyche which is  rent ..."

Deur die vaal sluier

Jeanne Mariette Hugo Fiksie 2015-06-24

Uit die konsentrasiekamp: Hier deel 'n skrywer wat weens haar huidige ouderdom nie in aanmerking kan kom vir die wetenskapfiksiekompetisie vir hoërskoolleerders nie, 'n verhaal waar twee fiktiewe karakters met mekaar in gesprek tree oor hul onderskeie wêrelde.

Fiksie: "Die ander vrou"

MS Burger Fiksie 2015-06-18

"’n Glansryke selfmoord, en die feeksgodin van blosende sonskyn regeer vir  ewig vanaf ’n plek waar mense jou dadelik vergewe en met liefde onthou."

Top