Musiek
KlankKas is your gig guide and music fix.
“Geskryf in ons eie taal”
2016-09-08Blaq Pearl se selfgepubliseerde digbundel Karadaaa!!! is in Afrikaaps en Engels geskryf. Sy tree vanjaar by die Open Book Festival in Kaapstad op. Menán van Heerden het meer gaan uitvind oor haar jongste projek.
Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
2016-09-08"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."
Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?
2016-08-22"Vir dekades het ek gewonder wie Master Jack is of was."
Persverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
2016-08-19Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek.
Invitation: nagmusiek+, performed by Liza Joubert
2016-08-05You are invited to nagmusiek+, a modernist sight-sound poem, performed by Liza Joubert on the piano.
Resensie: Jannie du Toit se Bonjour, Monsieur Brel by die Vrystaat Kunstefees
2016-08-05"Die taalverskeidenheid van die vertoning maak ‘n luukse indruk in hierdie tye van taalverskraling ..."
Koos Kombuis: "Ons wil die beste album maak wat ons kan"
2016-08-03"Die grootste rede waarom ek nie by ’n platemaatskappy aangeklop het om die CD vir my te doen nie, was dat ek aan my kreatiewe span volkome vryheid wou gee."
Academie: "Ons is baie krities oor ons werk"
2016-08-03"Dit was vir ons meer belangrik om geduldig te wees en gelukkig te wees met wat ons in die wêreld uitstuur."
Akkedis: "Nog vele albums en mal aande"
2016-07-19"’n Song kry ’n lewe van sy eie so deur die jare. Jy het partykeer nie beheer daaroor nie."
Klierkop: "Ek sal nooit aard op die verhoog nie"
2016-07-19"Met myself verskans en verskuil in my winterstudeerkamer – en dit met die gasverwarmer stip op my gerig – is presies waar ek wil wees."
Crowdfunding: Koos Kombuis se lang pad na lekkersing
2016-07-18Word een van Koos se Vriende en help om hierdie droom ‘n werklikheid te maak!
Majozi: "I'm always writing"
2016-07-13"Being able to have more songs enabled me to tell more stories and there's a whole lot more freedom in my approach."
Casper Ace: "Ek wou 'n groter storie vertel"
2016-07-13"Die realiteit is dat die verbruikerskultuur wat deur veral Amerikaanse maatskappye bevorder word, baie mense isoleer teen bewuswording. Dit is ook wat met populêre kultuur en met musiek gebeur."
Die kind is nog jonger: Interview with Jim Neversink
2016-06-29On Ingrid Jonker: "I really felt her despair and wanted to fight alongside her ..."
Onderhoud: Emile Minnie oor sy optrede by Simonsig se winterkonsertreeks
2016-06-29Simonsig bied binnekort 'n winterkonsertreeks aan. Emile Minnie, sanger en musikant, vertel van sy optrede op 1 Julie 2016 by dié wynplaas.
Albert de Vos: "Ek is eintlik hééltemal onder die radar"
2016-06-11"Ek wou egter nie net vir myself sit en liedjies skryf nie en het toe die eerste album gemaak en maar gehoop dat dit by ore sal uitkom wat op my golflengte is."
Laurinda Hofmeyr sing splinternuwe opdrag-toonsetting by Hermanus se FynArts-fees
2016-06-09Tydens die middagete-konsert op 15 Junie in Hermanus word 'n nuwe toonsetting van Opperman se “Negester en Stedelig” vir die eerste keer deur Laurinda en haar span musikante uitgevoer.
"Die kind is nog jonger": Onderhoud met Terminatryx
2016-06-03"Ek glo altyd dat as Ingrid [Jonker] in die 1980's grootgeword het, sy heel moontlik 'n Goth sou wees."
Onderhoud met Lente Louw oor Dido and Aeneas
2016-06-01"Marí Borstlap se verhaal is hoogstens 'n voortsetting van Tate en Purcell se pogings tot 'vermensliking' van die verhaal, omdat dit die fyn lyn tussen liefde en waansin verken, maar eintlik gebruik sy net die teks en die musiek, en vertel 'n totaal nuwe storie daarmee."
Londen se “tin pan alley”
2016-06-01"Denmarkstraat naby die West End en teaterarea van Londen is aanvanklik gedurende die 17de eeu deur prins George van Denemarke ontwikkel. Sedert die 1950’s word die straat met Britse populêre musiek geassosieer."
