Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Albert Maritz, Albert Maritz2011-04-06A Midsummer Night’s Dream deur William Shakespeare Geselskap: The Mechanicals Regie: Guy de Lancey By die Universiteit van Kaapstad se Intimate-teater met Adam Neill, Danieyella Rodin, Jeroen Kronenburg, Andrew ...
Jacques Liebenberg2011-03-31Regisseur: David O Russell Skrywer: Scott Silver Rolverdeling: Mark Wahlberg, Christian Bale, Amy Adams, Melissa Leo, Jack McGee Looptyd: 114 minute Klik hier en koop The Fighter nou van Kalahari.net! Daar’s ...
Leon-Ben Lamprecht2011-03-30Smeer die Weerlig Willim Welsyn Klik hier en koop Smeer die Weerlig nou van Kalahari.net! Dit was my tjommie Korff wat dit seker die beste opgesom het: “Jis, Willim verbeter darem myle met elke album, huh?”. This is true. ...
Albert Maritz2011-03-23Oom Anton by die see (Tsjechof in Jalta) deur John Driver en Jeffrey Haddow – vertaling deur Alewyn Lee Regie: Juanita Swanepoel; vir Die Klein Libertas-teater Met: Waldemar Schultz, Johann Nel, Francois Toerien, Esther von Waltzleben, ...
Theunis Engelbrecht2011-03-23Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.
Annie Klopper2011-03-23My gemengde gevoelens veroorsaak dat ek moeilik aan dié resensie begin skryf. Maar hoe dan anders as gemengde gevoelens oor ’n vars mengsel gevoelens?
Deon Knobel2011-03-17Liewe Wilhelm
Ek gaan nie eers probeer onthou wanneer laas ek aan jou geskryf het nie. Maande der maande gelede, in elk geval. Dalk moet ek jou vertel wat die rede is en dan kan jy self oordeel of ek skuldig is of nie.
André Crous2011-03-15“How do you trust your feelings, when they can just disappear like that?” vra die jong Cindy, pas uit die skool, haar ouma. Haar ouma gee die wyse raad dat ’n mens dit maar net moet toelaat om te gebeur, anders sal jy nie weet of jy moes nie.
Leon-Ben Lamprecht2011-03-10Sonder twyfel: uit die drie albums wat Ryno Velvet al vrygestel het, klink sy jongste, Bulletin, die beste. Die vervaardiging, behartig deur Neil Basson en Velvet self, is puik. So ook die kitaarwerk deur Velvet, Basson en nog ’n Basson – die ene ’n Laubscher (ja, ...
Annie Klopper2011-03-09Die MK Awards 2011 het op Saterdag, 26 Februarie by die CTICC plaasgevind en is gevolg deur ’n afterparty by Assembly. Met live optredes deur Foto na Dans, Zebra and Giraffe, Die Heuwels Fantasties ft Thieve, Jack ...
Paul Murray2011-03-01Viewers of the popular soapie 7de Laan on SABC2 can really feel at home with the cookbook Cook with 7de Laan and can reconstruct the dishes they see in this TV programme in the comfort of their own kitchens. The seven main actors from the ...
Suzette Myburgh2011-03-01The King’s Speech Regisseur: Tom Hooper Kamerawerk: Danny Cohen Rolverdeling: Colin Firth, Geoffrey Rush and Helena Bonham Carter Looptyd: 118 mins Agter die baie bekende historiese gebeure van die abdikasie van koning ...
Amanda Botha2011-02-24Kuns as belegging en avontuur In hierdie oorsig stel Amanda Botha die kyker bloot aan die avontuur van kunswaardering. Vir baie is dit genoeg om die vaardige aanwending van verf, die delikate komposisie of die vorm ...
Cari Coetzee, Cari Coetzee2011-02-17Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...
André Crous2011-02-15In 2003 het Aron Ralston, ’n jong, spontane, avontuurlustige adrenalienjunkie, in Utah die Wilde Weste en sy klowe gaan verken. Hy het gegly en ’n groot rots het op sy arm geland – ’n rots wat hy nie kon beweeg nie. Vyf dae later het hy daar uitgeloop, lewendig, ...
André Crous2011-02-09The King’s Speech sal vanjaar ’n waardige Oscar-wenner vir beste film wees. Dit is ’n fassinerende prent waarvan die genot nie beperk sal wees tot een kultuur of een groep mense met ’n belangstelling in die geskiedenis nie – hierdie is ’n soliede stuk ...
Albert Maritz2011-02-02Daar word algemeen aanvaar dat Die Kaptein se Tier ’n sukses is. Dit maak sin, wanneer jy die formidabele kragte saamsnoer van Neels van Jaarsveld, Erica Wessels, Owen Sejake, Graham Weir, ’n Fugard-teks, en die regisseur. Athol Fugard ...
André Crous2011-01-26Ek erken: ek is nie ’n aanhanger van balletfilms nie. Robert Altman se 2004-film The Company, en selfs die klassieke The Red Shoes van 1948, so mooi soos wat dit was, het my dood verveel. Daarom het ek nie vreeslik na dié jaar se groot balletfilm, Black ...
Albert Maritz2011-01-20The Taming of the Shrew deur William Shakespeare Rolverdeling: Adrian Galley, Anthea Thompson, Grant Swanby, Juliet Jenkin, Mark Hoeben, Francis Chouler, Darron Araujo, Johann Vermaak, Peter Krummeck, Jeroen Kranenburg, John Caviggia, Daniel ...