Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Winter's Bone a slow burner
2011-01-18 Title: Winter’s Bone Director: Debra Granik Cinematography: Michael McDonough Starring: Jennifer Lawrence, John Hawkes and Garret Dillahunt Runtime: 100 mins Rotten Tomatoes Score: 94% Reney's Score: 95% When a film as bleak, as ...Ons sterre verskeit (sic): Oor Annie, Liefling en Pride and Prejudice
2010-12-15 “The worst thing about new books is that they keep us from reading the old ones” – Joseph Joubert Wat ’n vreugde was die Gilbert & Sullivan Society se produksie van Annie nie! Die ongelooflike stelle (ontwerp – ...Oor pyn in die knieë en die waarhede in Spud
2010-12-15 “When an artist reasons, it is because he no longer understands anything” – André Derain David Kramer gee my ’n pyn… in die knieë! Maggies, terwyl ek daar sit en kyk na sy plaasnar met sy rooi ...Gille vir Kersfees
2010-12-15 Luisterpaneel: Elsie Els, Naas Vermaas en Willemien Toerien Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Dit breek ons besmette harte net soveel soos julle s’n dat Sound Bites vanjaar baie ongereeld – indien ooit? – verskyn het. ...Diederick During (1917-1991) - 'n Ywerige verkenner op soek na 'n outentieke stem
2010-12-07 Diederick During – ’n Ywerige verkenner op soek na ’n outentieke stem Diederick During (1917–1991) se werk bied ’n oorsig oor die periode waarin hy geleef het en spesifiek hoe hy die sosiaal-politieke struktuur ...Verruklike teater tans te sien
2010-12-01 Van my beste oomblikke van vermaak het ek al op die planke van die Kleinteater by die Universiteit van Kaapstad teëgekom. It’s a Boy van Robert Kirby was so ’n besonderse ervaring. Ek onthou nou nog Maureen England se ou ...Die musiek beteken nog iets: Bittereinder se ware verhaal
2010-11-18 ’n Ware verhaal Bittereinder Ek ervaar ’n onvermydelike behoefte om byna elke reël aan te haal in my dagboek, in my status updates op Facebook, in verjaardagkaartjies en grafredes. Die ritmes en lirieke is so sterk ...Brief aan Wilhelm - 27 September 2010
2010-10-07 Liewe WilhelmEk was nie werklik van plan om so gou weer aan jou te skryf nie, en die volledige inligting oor my Versindaba-optrede is nog nie eers gepos nie.
Brief aan Wilhelm - 29 September 2010
2010-10-07 Liewe WilhelmJong, nou kan ek nie meer byhou nie. Soveel het die laaste tyd gebeur.
