Nicholas Glanvill2014-05-06Walking back to the entrance past the rows of cars can help falter a moral compass. “I’m thirsty … am I allowed to have a glass of wine midmorning?” Everybody just kept walking to buy their glass for the day, but first they needed to dodge family pictures, prams and gallivanting children.
Chrizane Geldenhuys2013-12-04Ek het onlangs een van dié gewilde kosblogger se kookdemonstrasies gaan bywoon en ek kan bevestig dat die Food Fox se kos ook 'n ervaring extraordinaire is.
Izak de Vries2013-11-27 Riana Scheepers se pragtige boek Vallei van melk en heuning is op 23 November tydens twee geleenthede op die plaas De Compagnie geloods. Izak de Vries het foto's gaan neem wat mens se mond laat water.
2013-11-20Jou lekkerste Kersboomresep kan vir jou die lekkerste kookboeke laat wen wat jy nog ooit teëgekom het. Stuur vir LitNet 'n resep vir die feesgety – voor 4 Desember 2013.
Jan Braai, Naomi Meyer2013-09-11Jan Braai se doelwit is om Nasionale Braaidag as dié vakansiedag op Suid-Afrikaners se almanak te laat uitstaan. Sy eerste boek, Vuurwerke, word beskryf as "’n omvattende ensiklopedie van hoe om te braai". Nou is sy tweede boek, Vuurwarm, op die rak. Naomi Meyer het hom kort voor Erfenisdag 2013 hieroor uitgevra.
Ilse van der Merwe, Naomi Meyer2013-09-11In Jan Braai se jongste boek, Vuurwarm, staan daar by die erkennings: "Ilse van der Merwe het aangebied om te help en sy was reg!" Maar wie is hierdie Ilse van der Merwe van wie Jan Braai praat?
Willie Strauss, Naomi Meyer2013-09-10Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.
Rozelle Blackie, Naomi Meyer2013-08-23Wie is Rozelle Blackie? In 2011 het Rapport met haar gesels. Nou het sy haar debuutalbum uitgereik. Sy gesels met Naomi Meyer oor kos en musiek.
Izak de Vries2013-08-02Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.
Chrizane Geldenhuys2013-05-22Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.
2013-05-06We asked you, our readers, to tell us where you’ve had your best meal and our mouths were watering by the time we’d read through the comments!
Chrizane Geldenhuys, Sam Woulidge2013-04-17Sam Woulidge’s Confessions of a Hungry Woman reads like a food diary full of beautiful and also riveting stories.
Pete Gottgens, Naomi Meyer2013-04-12"The variety of gourmet burgers, wrapped to enjoy on the go, will be available in exciting flavours ranging from caviar to marinated chicken with coriander, lemon, ginger and a hint of chilli; foie gras and sundried tomato; as well as mushroom and truffle."
Chrizane Geldenhuys, Hein Scholtz2013-04-02Hein Scholz se eerste kookboek, Munch, het pas by Struik Lifestyle verskyn. Hy deel sy heerlike resepte met LitNet en beland toe ook in Chrizane van Zyl se snelvuur.
Susina Jooste2013-01-18This is not your typical recipe book, but a valuable contribution to emphasise the importance of flavour development, basic preparation techniques and basic recipes.