Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Die Burger Suidoosterfees 2017: Aansoeke vir feesproduksies

LitNet Feeste 2016-06-01

Die Burger se Suidoosterfees nooi alle kunstenaars en vervaardigers om hul feesinskrywings vir 2017 te stuur. Hier is nog inligting.

Of romance, rugby and refugees: intertwined at the inaugural Jewish Literary Festival in Cape Town

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2016-05-25

"Sunday, 22 May, one of those glorious winter days in Cape Town: all light and revelation. It wasn’t even 9 am, but the queue in front of the Gardens Community Centre in Hatfield Street looked overwhelming."

Booktown Richmond: JM Coetzee & Athol Fugard Festival 2016 - programme

LitNet Feeste 2016-05-24

Attend this year's Booktown Richmond's JM Coetzee & Athol Fugard Literary Festival from 26 to 28 May. Daar is uiteenlopende sprekers in Afrikaans en Engels, soos Pumla Gqola, Deon Knobel, Anel Heydenrych, Francois Griebenow, Hendrik Mentz en David Butler. Films sal ook vertoon word. Hier is die program.

Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder

LitNet Feeste 2016-05-19

"Gouws het gesê dat hulle verheug is dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen 4 en 9 Oktober 2016 in Potchefstroom te laat gebeur."

Dansende Digtersfees 2016: Dans, digters, dans

Bibi Slippers Feeste 2016-05-12

"Soos met die vorige twee feeste is daar in die nadraai van die voorlesings gedans, en alhoewel die luim merkbaar minder uitbundig was as vorige jare ... was die handjievol dansers wat alles ten spyt voete gestamp en lywe geskud het, bewys dat niks die digkuns of die dans sal stuit nie."

Uit die argief-onderhoud: Vrouespore deur my dorp, Winnie Rust

Winnie Rust, Naomi Meyer Argief 2016-05-12

"Ja, my voedingsbron is my dorp, my area. Ek onderstreep wat die skrywer Amo Oz sê: 'The universe is where you are.' En daarmee hoop jy as skrywer om die lokale in die universele te anker."

Kristalvlakte: Onderhoud met Tertius Kapp

Tertius Kapp, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Aan die ander kant is Kristalvlakte nie so eenvoudig soos aktivistiese teater nie – dit wil nie vir jou een enkele boodskap oordra nie, dit wil die verbeelding in ‘n posisie plaas om op nuwe maniere te dink oor ‘n sosiale probleem of verskynsel."

Teaterresensie: Kristalvlakte

Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Kristalvlakte. Is dit iewers in die nuwe Jerusalem, daar waar die strate van suiwer goud is?"

Kristalvlakte: Onderhoud met Amy Jephta

Amy Jephta, Naomi Meyer Teater 2016-05-11

"Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg."

Spier Poetry Festival 2016: dancing in other words with photos and videos

Naomi Bruwer Books and writers 2016-05-10

The third Spier Poetry Festival: dancing in other words took place on Saturday, 7 May.

Protes by die Dansende Digtersfees

Naomi Meyer Seminare en essays 2016-05-08

"Wat is die poësie dan anders as protes?"

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Hans C ten Berge

Naomi Bruwer, HC ten Berge Books and writers 2016-05-05

"The translator should be patient and persevering: endurance is the solution to difficult problems which may have left the translator in despair for quite some time." – Hans C ten Berge

Suidoosterfees 2016: Hoogtepunte op die feesprogram

LitNet Feeste 2016-04-29

Die Suidoosterfees 2016 vind plaas van 27 April tot 2 Mei 2016. Hier is die volledige program en 'n paar feeshoogtepunte.

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Keorapetse Willie Kgositsile

Naomi Bruwer, Keorapetse Willie Kgositsile Books and writers 2016-04-28

"Poetry celebrates life through the aesthetic ordering of language comparable to the way music does through its aesthetic ordering of sound."

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with James Matthews

Naomi Bruwer, James Matthews Feeste 2016-04-21

"it is the eve of life's death
and i am departing with
a glow of being
my spirit ablaze with
celestial splendour"

Spier Poetry Festival: Quick Q&A with Georges Lory

Naomi Bruwer, Georges Lory Feeste 2016-04-21

"Poetry is a desperate move to express what we can't express." – Georges Lory

Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Splinternuwe foto's, video's en artikels: Hier is alles wat jy wil weet en sien van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016.

Foto’s AKA 2016: Zuid-Afrikahuis

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

‘n Poësiewerkswinkel aangebied deur Antjie Krog het die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam die aand van 7 April 2016 by die Zuid-Afrikahuis ingelei.

Foto’s AKA 2016: Grote Zaal

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Die Grote Zaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir musiekoptredes by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in die groot teatersaal opgetree het. 

Foto’s en videos AKA 2016: Zuilenzaal

Imke van Heerden NeerlandiNet 2016-04-21

Die Zuilenzaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir gesprekke, lesings en voorlesings by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in hierdie saal opgetree het.

Top