Stephen Fourie

Stephen Fourie is ’n fotojoernalis van Kaapstad.

Foto-indrukke: Merweville en die sewe maer jare

Stephen Fourie Seminare en essays 2021-11-19

"My gedagtes dwaal onwillekeurig na die bruin, geskroeide aarde rondom my – mag daar gou sewe vet koeie kom om hierdie sewe maer koeie op te vreet – anders sal ons dalk die Koup Stoftrappers se hulp moet inroep om ’n reëndans iewers in Merweville se Voortrekkerstraat te doen …"

Die Springbok Nude Girls is terug met nuwe musiek en toer weer!

Stephen Fourie Musiek 2018-05-28

"Na ’n spontane samekoms en suksesvolle toer verlede jaar besef die groep dat die inspirasies wat hulle in die eerste plek saamgebring het, steeds daar is. Hulle vind ook dat hul ondersteuners nog net so honger soos voorheen is vir hul musiek."

Indrukke en foto's van Fokofpolisiekar - Kirstenbosch-somerkonserte Januarie 2018

Stephen Fourie Musiek 2018-01-25

"Die Karre is steeds honger, angstig, dringend, omstrede, relevant en weer eens gereed om ’n hele klomp middelklas Afrikaners se emosies om te krap."

Die 157ste L’Ormarins Queen’s Plate- (LQP-) resiesfees

Stephen Fourie Leefstyl 2018-01-12

"Hulle noem die LQP ’n viering van kuns, passie en ruiteruitnemendheid. Ons kan 'swier, mode en ’n tikkie ekshibisionisme' byvoeg."

Albert Frost Trio: ’n aand by Die Boer

Stephen Fourie Musiek 2017-08-22

"Albert Frost, Schalk Joubert en Jonno Sweetman vorm die klassieke blues rock-trio wat herinner aan Cream van die laat ‘60’s. Elke lied word gelewer met oorgawe en gereelde improvisasie en die volume word oopgedraai tot na aan die rooi."

Johnny Clegg: The Final Journey-toer

Stephen Fourie Musiek 2017-07-04

"Johnny Clegg is ’n ware seun van Afrika en 'n Suid-Afrikaanse legende. Ons sê tot siens, maar nie vaarwel nie."

Londen se “tin pan alley”

Stephen Fourie Musiek 2016-06-01

"Denmarkstraat naby die West End en teaterarea van Londen is aanvanklik gedurende die 17de eeu deur prins George van Denemarke ontwikkel. Sedert die 1950’s word die straat met Britse populêre musiek geassosieer."

Hendrix se "Voodoo child" ontmoet Händel se Messias

Stephen Fourie Musiek 2016-05-10

"Voorheen was hierdie gebou slegs die Händel Museum en kon mens Hendrix se woonstel op uitnodiging besoek, aangesien die boonste verdiepings van die huis verbind is. Nou staan dit bekend as Händel & Hendrix in London."

Albumresensie: Introvertigo deur Dan Patlansky

Stephen Fourie Musiek 2016-05-03

"Die materiaal is oorspronlik, vars en opwindend. Die kitaarspel is van wêreldklasgehalte - een oomblik sag, melodieus en lig, dan bars alle hel skielik los en dreig dit om buite beheer te raak."

Inglorious: Rockmusiek is dood … lank lewe rock!

Stephen Fourie Musiek 2016-03-01

"Daar’s geen twyfel nie: Inglorious het die potensiaal om die vure hoog te laat brand vir rockmusiek in 'n groot stadion."

Dan Patlansky skud Londen se Borderline

Stephen Fourie Musiek 2016-01-27

"Ek het met my eie oë gesien hoe Dan daardie Saterdagmiddag sy Fender Strat instem met die gebruiklike klanktoets voor ‘n optrede. Daar was geen duiwel nie. Máár: om presies 20h30 dieselfde aand was die duiwel behoorlik los."

Top