
Onthuts
2023-12-07Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Rachelle Greeff se dialoog Onthuts vertolk Susanne Beyers en Desiré Gardner die rolle. Kanya Viljoen was in die regisseurstoel.

Blye nuus vir Yuwinn Kraukamp by Kommadagga-slypskool
2022-10-25Rachelle Greeff berig vanuit Somerset-Oos, waar LitNet, Huisgenoot en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool tans aan die gang is, van die uitstekende nuus wat Yuwinn Kraukamp, een van die studente, vanuit Amerika bereik het.

Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha: ’n resensie
2021-11-15"Tog is Die spore van Gert Saggiestrap ’n waardevolle en tydige storie wat verdien om wyd gehoor te word."

Die leefwyse van ons vroeë mense: ’n onderhoud met Niel le Roux en Rachelle Greeff
2021-08-25"Die Stigting vir bemagting deur Afrikaans poog met hierdie tipe taalerfenisprojekte om daardeur by te dra tot nasiebou, respek vir en begrip vir en van ons diverse kultuurlandskap. Is die vroeë mense se storie ons almal s’n? Beslis, volgens die SBA."

Sondagoggend en nege Post-Its van Petra
2021-06-28"Jou ouma, 'die beroemde Annie Skilpad, weduwee van mooi-Arend Dippenaar … Dis sý wat gesê het: Ek sal lank dood wees, dan sal julle nog van my praat'" – Rachelle Greeff bring hulde aan Petra Müller wat op 25 Junie 2021 oorlede is.

Rachelle Greeff se mentorhart oop vir nuwelingskrywers
2021-02-11"Die laaste sewe jaar was Rachelle betrokke by die Breytenbach Sentrum se skryfskool in Wellington, en vanjaar sit sy haar begeleiding van belowende skrywers onafhanklik voort in ’n kleiner, intieme formaat."

Mentor Rachelle Greeff sien uit na LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool
2020-08-27"Skryf is skryf is skryf, het Deon Meyer vroeër vanjaar vir studente gesê. Dit moet helder, opwindend, energiek, interessant en prikkelend wees, want jy wil jou leser verlei om enduit te lees. En dit geld vir fiksie en niefiksie."

Onderhoud met Rachelle Greeff oor die Swartland-skryfskool
2019-09-26"As jy ’n mate van talent het, ’n handvol verbeelding, nuuskierig is oor die lewe en weet (goed) skryf gaan oor lang ure alleen sit en voortdurend herskryf en dis nié glamorous nie, is jy kwartpad daar. Dan begelei ek jou met entoesiasme."

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Rachelle Greeff
2013-02-19 Rachelle Greeff gesels oor die kuns van kortverhale skryf.
Alles behalwe die geheim van my whiskies
2008-03-11 Nou die skemeraand hang ek vir die drieduisendste maal verveeld oor die kospotte en tel nie my seëninge nie. Ek tel wel met my een hand die whiskybottel op (die ander hand roer die witsous-wat-asseblief-tog-net-nie-moet-vasbrand-nie). En ek ...
