"Ek soek jou nou" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Ek wil nie meer weet van reg of verkeerdEk wil nie eers dink aan die donker dele van my hart
En ek stel nie belang in die sinsnede oor ander se smart
Want ek soek jou nou
"Hart-bloei-sels" deur Petri Steyn
2012-11-12 Al die blomme wat so bont geblom het in my harthet jy vertrap tot smart
"Illusionis" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Ek het toe tog weer my vrolike maskervol vere en glitter ontdek in my kas
waar dit weggebêre onder al my bitterheid
en trane was
Verbaas dat dit steeds soos ‘n handskoen pas
"Kleure wat Anders is" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Jy het die son voor my deur kom lêsonder om selfs ? enkele woord te sê
Die blink van die maan en die see se blou
vir ewig en altyd diep in my hart toegevou
"Koorsdrome" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Daar’s spinnerakke in my kopdie goggas vreet my stuk-stuk op
In my mond die smaak van bitter-als
die lewe is soms so ‘n hartseer wals
"? Oomblik van jou" deur Petri Jacobs
2012-11-12 In ? enkele oomblik het jy afgebreekal my pogings om jou te vergeet
Van alles wat ons was en is
en hoe verskriklik baie ek jou mis
"Nuwejaarswens" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Verlig vir my die Oujaar, danbrand vir my ? spierwit kers se vlam
Waar jy ver oor die see uitstaar
dalk spoel ? golf my hart tot daar
"Twee-alleen" deur Petri Jacobs
2012-11-12 Soms maak ek my oë ? oomblik oopen verbeel my dit is jy wat by my deur inloop
Sien ek vir ? soete sekond
Die halwe glimlag om jou mond
