Suidoosterfees 2026: Gesprekke oor Eugene, die teaterproduksie
2026-04-29Christiaan J de Swardt gesels met Kirby van der Merwe (skrywer), Saartjie Botha (dramaturg) en Nico Scheepers (regisseur) en volg die gebeure: die begin, die middel en die einde.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Ek is nie Danie – ’n onderhoud met Nico Scheepers en Albert Pretorius
2025-10-06"Ek dink werklik Danie [Marais] se gedigte is so blerrie roerend en mooi en toeganklik en dat ons ’n ervaring daarrondom skep wat meer is as net ’n tradisionele toneelstuk of ’n musiekvertoning of ’n poësievoordragprogram."
kykNET Silwerskermfees 2025: Hen – ’n onderhoud
2025-08-21"Ons het baie vroeg besluit om Hen in swart en wit te verfilm. Kleur sou te veel verduidelik, te veel versag. Weg is die warm rooi van bloed of sonlig wat die veld mooi maak. Jy’t bloot tekstuur, beweging en stilte. Dit dwing ’n mens om nader te kyk."
Braam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2023-09-27"Vir my voel dit soos om animasie te kyk wat lewend word. Dis werklik iets wat mens net in die teater kan ervaar."
ATKV-Tienertoneelproduksie, Lyf, by die Vrystaat Kunstefees: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2023-07-25"Ek dink die ATKV-Tienertoneelkompetisie is een van die belangrikste hoekstene vir die vooruitgang van ons taal. ... Hierdie platforms kweek ’n gehoor: tieners wat lief is vir woorde, kuns en stories – in hulle eie taal. Tieners wat grootword en wat eendag gaan kaartjies koop vir teater."
Donkerbos en Menseregtemaand: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2023-03-27"My verantwoordelikheid as die skrywer en regisseur is om ’n storie te vertel so goed soos ek kan, niks meer of minder nie. Die dinge wat die storie aangrypend maak, dra by tot die diskoers, maar dit is nie die uitgangspunt nie. Vertel die storie reg, laat die mense iets voel, en hulle sál lank daaroor nadink."
Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud oor ’n Akkerboom
2022-09-30"Die kunstenaar suggereer met woorde, en ’n glas water verander in ’n akkerboom in jou kop. Die stuk gebruik hierdie idee om ’n storie te vertel van verlies deur die wortel van rolspel en die krag van woorde te ondersoek."
Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2021-09-02"Op die verhoog moet ’n woord of die draai van ’n frase jou hartsnare roer; hier kan die sweef van ’n kamera deur die veld ’n gedig word."
Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud
2017-02-15"Dis snaaks, dis hartseer, en ek dink mense wat Amper, Vrystaat gekyk het sal weer dieselfde eerlikheid en deernis kan verwag."

