Natasha Harmse

Natasha Harmse is ’n meesterstudent in skeppende skryfkunde by die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch. Sy behaal in 2021 haar honneursgraad in Afrikaans en Nederlands. Haar navorsingsfokus is Afrikaanse poësie.

Duifeling deur Lize Albertyn-du Toit: ’n resensie

Natasha Harmse Resensies 2024-07-18

"Lize Albertyn-du Toit se tweede roman, Duifeling, verskyn in 2024 en die verhaal is weer gesitueer in die Noord-Kaap, hierdie keer in die dorpie Rooiduin. By die lees van hierdie roman is ek deurentyd daaraan herinner dat fiksie ’n bewaarplek vir kulture en gebruike en maniere van menswees is."

Exploring confessional poetry in Afrikaans

Natasha Harmse Academic research 2024-06-06

"Does confessional poetry constitute a distinct movement with a specific cultural context or does it merely amplify tendencies inherent in lyric poetry?"

’n Verkenning van belydenispoësie in Afrikaans

Natasha Harmse LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2024-06-06

"Is belydenispoësie eie aan ’n spesifieke beweging in ’n spesifieke konteks? Of behoort belydenispoësie eerder as ’n onderafdeling of voortsetting van liriese poësie beskou te word?"

USAN-kongres 2024: ’n onderhoud met Natasha Harmse

Naomi Meyer, Natasha Harmse Onderhoude 2024-02-12

"Ek stel belang in die maniere waarop literêre tekste, veral gedigte, inmekaarsteek. Daarom benader ek hierdie tekste soos wat ’n motorwerktuigkundige dalk ’n enjin sal benader: Ek wil ’n werkende masjien uitmekaarhaal en die onderdele bekyk voordat ek dit weer aanmekaarsit."

USAN-kongres 2024: ’n oorsig

Natasha Harmse Menings 2024-02-02

"Na afloop van die kongres is daar ook ’n geleentheid vir publikasie in ’n akademiese joernaal – miskien sommige deelnemers se eerste publikasie en ’n teken van USAN se wesenlike bydrae tot die navorsingslandskap in Afrikaans."

Poësie as ’n proses eerder as ’n voltooide produk: ’n onderhoud

Elzanne Coetzee, Natasha Harmse Onderhoude 2023-02-24

"Ons word van die een oomblik na die volgende blootgestel aan nuwe verbindings en verhoudings en ervarings, daarom is ons voortdurend besig om anders te word."

A Deleuzo-Guattarian investigation into territorialisation and the stuttering of language in Gilbert Gibson’s Vry– (2015)

Natasha Harmse Academic research 2023-02-07

"The main question asked in this article is whether Deleuzo-Guattarian schizoanalysis provides a successful reading strategy for Gilbert Gibson’s collection of poetry Vry–, published in 2015."

’n Deleuze-Guattariaanse ondersoek na territoriumskepping en taalstottering in Gilbert Gibson se Vry– (2015)

Natasha Harmse LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-02-07

"In hierdie artikel is daar gefokus op die wyse waarop Gilbert Gibson se vyfde digbundel, Vry– (2015), aansluit by Deleuze en Guattari se poststrukturalistiese benadering tot taal."

Review: The night trains by Charles van Onselen

Natasha Harmse Books and writers 2020-02-25

"Van Onselen’s exposition of the night trains on the Eastern Main Line offers a clear and focused view of the circumstances surrounding the Mineral Revolution in South Africa."

Resensie: Die kinders van Spookwerwe deur Lize Albertyn-du Toit

Natasha Harmse Resensies 2019-11-28

"Dit is ’n roerende verhaal wat inderdaad, soos die voorblad beloof, 'soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lê'."

Annie Klopper “sing soos sy gebek is”

Natasha Harmse, Aletta Simpson Boeke en skrywers 2018-10-05

"Die konstante interaksie tussen feit en fiksie plaas weer eens klem op die outentieke aard van die roman, iets wat Annie, met verwysing na hip-hop, beskryf as 'keeping it real'." Lees hier oor Ryan Pedro se gesprek met Annie Klopper en kyk ook na ’n video-opname van die gesprek.

Top