Onderhoud: Om vir Pa te vertaal
2016-03-18Naòmi Morgan is op pad na KKNK 2016 omdat sy en een van haar MA-studente die Franse dramaturg Florian Zeller se Le Père vertaal het. Sy gesels met Naomi Meyer.
Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman
2015-08-14"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis Van Gogh skryf?
Tien vrae: Naòmi Morgan oor die vertaling van Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
2014-11-13"Die finale teks is vir my soos bladmusiek: wanneer ek dit lees, moet dit reg klink. Woorde is maar net stil musiek: die transponering van een taal na ’n ander moet reg op jou oor val."
Verwoerdburg deur Johann Rossouw
2014-03-10 "In hoeverre is nuwe bedelings verantwoordelik vir die koers wat ’n mens se lewe neem?"
LitNet Akademies-leesgoed: Naòmi Morgan
2014-02-20 Naòmi Morgan deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan
2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."Naòmi Morgan gesels oor die bekroonde Oskar en die Pienk Tannie
2013-04-10 Naomi Meyer gesels met die vertaler van Oskar en die Pienk Tannie. Die teaterstuk is pas op die kortlys vir 'n Kanna as beste teateraanbieding by die ABSA KKNK 2013. Sandra Prinsloo word ook genomineer vir 'n Kanna as beste aktrise vir haar vertolking van die hoofrol.
Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling
2010-01-13"Na aanleiding van die onlangse vrystelling van die Afri-Frans-CD word daar in hierdie artikel op ’n praktiese wyse gekyk na die kreatiewe (liedjie)vertaalproses binne die taalpaar Afrikaans-Frans."

