Sandkiaat kandelaar
2020-05-27"Helderlig-druppeltjieblou
jou stilte om my vingers gevou
skiet my uit jou sonsopkoms,
bittersoet-vryevoet"
To fly a mockingbird
2020-04-03"hold out thy hand so they could rest,
the night would die, the endless sky."
Ontmoeting met Aphrodite
2020-03-03"Was ek maar ’n skilder
onder jou appelboom
het my kwas jou lof beloon"
Die brandende hoed
2019-12-18“steek jou hand in die brandende hoed
die siel is heel, die liggaam bly gebreek”
Die huiskom van ’n siel
2019-12-05“beweeg ons met die spoed van lig
en staan stil, so stil soos ’n punt”
Die motdood
2019-11-06“Duskant net ’n bietjie suider
suiwer die diepblou oseaan
sy lippe aan die skuim van die maan”
