
Die onderrig van klassieke literêre tekste en die skoolkurrikulum
2014-11-14 Het die onderrig van klassieke literêre tekste nog plek in die skoolkurrikulum? ’n Paar kenners gee hul mening.
Die Afrikaanse Taalraad reik uit na Mitchells Plain
2014-08-21 "Ek het grootgeword met die idee dat Afrikaans 'n verdrukkerstaal is, maar vanaand het ek die ander kant van Afrikaans gesien, die mooi kant. Gaan voort met julle goeie werk!"
'n Besoek aan Kimberley onthul juwele
2014-06-18 "Hou hierdie spasie dop: Suid-Afrika gaan nog baie hoor van die twee ongeslypte diamante van wie ons u hier vertel."
Ons kan heelwat by Orania leer
2014-06-10 "Ek besef dat baie mense nie met die Orania-model sal saamstem nie. As opvoedkundige weet ek nie of ek dit kan regverdig dat kinders so in afsondering, weg van ander rasse, grootword nie. Die Oraniërs sou natuurlik nie met my saamstem nie."

Die eerste Vryheidsdag sonder Madiba
2014-04-24 Na twee dekades van demokrasie dink Michael le Cordeur na oor die nalatenskap van hierdie grootse staatsman.


ATR sluit vennootskap met die Jaloersbokkies
2014-03-19 Lees oor wanneer mens maar jaloers mag wees.
LitNet Akademies-leesgoed: Michael le Cordeur
2014-02-26 Michael le Cordeur deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.
Verlate Kloof se mense
2014-01-07 Adam Small gee sy indrukke van Michael le Cordeur se gedig onderaan "Verlate Kloof se mense".
Waarom die Kaapse klopse vandag nog relevant is
2014-01-06 "Die regering het dalk verander en die base se kleur het verander, maar in wese is die situasie dieselfde. Die meeste mense van die klopse voel steeds dat hul vasgevang is in armoede en geweld. Aan hul omstandighede het dus niks werklik verander nie."
Hamba kahle Madiba
2013-12-06 Mandela was bestem om sy volk te lei uit die woestyn van apartheid na die Beloofde Land van demokrasie. Die regte man op die regte tyd, as daar ooit een was.
Toespraak by die ATR – Simposium 2013 – Paarl
2013-10-23"Ons kan dit nie bekostig om moedeloos te word in die lig van soveel gebreke in Suid-Afrika nie. Ons moet aanhoudend klop om hierdie deur oop te maak in die belang van ál die tale in die land."