Terugblik op 60: Wat wou ek hê?
2018-05-15"Daarom gaan ek nou soos ’n nuweling by ’n Alkoholiste Anoniem-vergadering opstaan en in die openbaar verklaar: 'My naam is Marita en ek is 60.'"
Seks, kuns en die waarheid
2018-01-23"En tog ondersteun ek ’n beweging soos #MeToo of Hollywood se Time's Up-veldtog of die massiewe vroue-optogte die afgelope naweek oral in die VSA, want dit maak dit vir miljoene vroue moontlik om te begin droom dat ons ten minste die toekoms kan verander."
Wat is op jou bedkassie? Marita van der Vyver antwoord
2017-12-22LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Marita van der Vyver se antwoord.
Al wat ek weet: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
2017-08-16"Maar ek dink tog tieners het ’n emosionele intensiteit wat die meeste volwassenes iewers langs die pad verloor. En as jy vir tieners wil skryf, is die grootste uitdaging miskien om hierdie emosionele intensiteit te bly voel."
Misverstand – ’n gesprek met Marita van der Vyver
2017-03-01"En ek soek nuwe uitdagings met elke stuk skryfwerk wat ek aanpak: ’n ander genre, ’n ander aanslag, iets wat my bang maak voor ek begin skryf."
Marita van der Vyver oor Donald Trump en hierdie 9/11
2016-11-10"Hierdie 9de dag van die 11de maand word reeds deur baie mense 'n tweede Nine Eleven genoem, vir Amerika en vir die res van die mensdom."
In die bed met Bibi en Marita
2016-08-25Bibi Slippers en Marita van der Vyver verklap leesgeheime vanuit die slaapkamer.
Marita van der Vyver oor idees, 'n skryfkamer van haar eie en Dis koue kos, Skat
2016-06-17"Skrywers is die optellers en die bekykers van idees waaroor ander mense elke dag loop."
Marita van der Vyver oor André P Brink by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam
2016-04-14"Omtrent 20 jaar later, in 1994, het ek een van my eerste romans geskryf oor 'n groep wit tieners wat in die jare 70 in 'n swoel, wit gekkeparadys in die Laeveld lewe. Ek het toe reeds, op 'n beskeie manier, probeer hulde bring aan André Brink en wat hy vir my en ander lesende Afrikaanse jongmense beteken het. Die boek was Die dinge van 'n kind, wat binnekort heruitgegee word ..."
'n Droewe dag vir die spinnekoppe van Mars
2016-01-13"Ons het David Bowie al dansend gevolg, soos die kinders van Hamlin die magiese rottevanger gevolg het, waarheen hy ons ook al wou lei."
Marita van der Vyver se woord van die jaar 2015
2015-11-30Wat is Marita van der Vyver se #litnetwoord2015?
Soms is woorde nie genoeg nie
2015-11-16Marita van der Vyver skryf vanuit Frankryk oor haar gesin en die Parys-aanslae.
“Wat kan ek doen om my kind lief te maak vir lees?”
2015-06-18"Dink aan jou kind se boeke soos aan jou kind se kos. Laat haar toe om soms haar eie kos te kies, al laat dit jou gril of al dink jy dis erg ongesond. Maar leer haar deur jou eie voorbeeld om beter te eet."
Jammer, Sjeherazade
2015-04-02"Met die retoerreis moes ek weer 'n volle dag in Doha wag - maar hierdie keer het ek volstrek geweier om die lughawegebou te verlaat. "

