Hoe die Franse dit regkry dat kinders lees – en wat Suid-Afrika dalk miskyk
2026-04-10"Lees moet eers toeganklik voel voordat dit ’n gewoonte kan word. Kinders moet sukses ervaar. Hulle moet voel: Ek kan dit doen."
Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie
2026-02-27"Maar vanoggend sit ek met ’n ander gevoel. Nie bitterheid nie. Eerder nadenke. ’n Vraag wat my nie wil los nie. Dit smaak my ons vra te min: Wat is die kriteria? Nie net van gisteraand se 'Boeke'-kategorie nie, maar rakende kompetisies oor die algemeen."
Marion Erskine: "Ek is die rykste mens in die wêreld"
2025-03-10"Ek daag enige iemand in die wêreld uit om ’n boekgroep van 11 600 mense te run met die sukses wat ons doen. Partykeer moet jy kwaai wees. Partykeer moet jy jou reëls en regulasies strenger toepas. As jy egter kyk na enige ander groepe op die internet en boeliegedrag – ons het nie dit op ons groep nie."
Vlerke vir almal deur Marion Erskine: ’n onderhoud
2017-06-28"Dis so maklik om nou op ’n tamatiekissie te klim en jou opinie vanuit die veiligheid van jou huis te gee. En dis nóg makliker om so ’n kuberboelie se kommentaar te like en saam te lag wanneer daar nie vir jóú gelag word nie. My ma het my egter een ding geleer: ’n Grap is ’n grap wanneer albei partye lag."

