A critical reflection of the Gijima judgments
2019-04-03"The facts in the Gijima case were briefly that the State Information Technology Agency (SITA) concluded a state contract with Gijima Holdings to provide IT services to the Department of Defence but failed to follow the procurement proceedings prescribed by section 217 of the Constitution and legislation regulating procurement."
’n Kritiese betragting van die Gijima-uitsprake
2019-04-03"Die dispuut in die Gijima-sake het onder meer daaroor gegaan of die remedies vir onregmatige administratiewe handelinge net die draers van die reg op administratiewe geregtigheid toekom en of die betrokke bepalings in die Grondwet en die Wet op die Bevordering van Administratiewe Geregtigheid 3 van 2000 wyer uitgelê kan word om staatsorgane in te sluit."
Wat is op jou bedkassie? Loammi Wolf antwoord
2017-12-22LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Loammi Wolf se antwoord.
Equal chances of political parties
2016-07-20"This article focuses on three aspects that affect equal chances for political parties to garner voter support in free and fair elections."
’n Kritiese betragting van die kieswetgewing ten opsigte van gelyke kanse vir politieke partye
2016-07-20"Hierdie artikel fokus op drie aspekte van die kieswetgewing wat die reg op gelyke behandeling en geleenthede van politieke partye en die beginsel van vrye en regverdige verkiesings beïnvloed."
Brexit vir brekfis: wat nou?
2016-06-28"Die Brexit-referendum mag in die geskiedenis ingaan as die dag waarop xenofobiese wrewel en populistiese mistastings die gesonde verstand van die Britte, wat normaalweg saaklik is, totaal benewel het en hulle ’n allemintige fout begaan het."
Oor die sin en sinloosheid van kunsverbranding
2016-04-22"Mens moet versigtig wees om die tydelike stoor van die 75 kunswerke tot tyd en wyl die taakspan van die universiteitsraad besluit het hoe om die situasie te hanteer, as sensuur te betrag."
Die vlugtelinge in Europa: hoop en vrees ná die Sylvester-nag in Keulen
2016-01-20"In 2015 was die woord van die jaar in Duitsland vlugtelinge, wat kortkop gevolg is deur Je suis Charlie en Grexit."
Duitse Vredesprys vir die skrywer-filosoof Navid Kermani
2015-06-23Loammi Wolf skryf oor "die estetika van poësie as snypunt van kulture en gelowe".
Standbeeld-gedig: günter grass
2015-04-29 günter grass die digter-skrywer ets sy kykers stip gefokus op klein-burgerlike kleinsieligheid eties drywend op drolle van magsbeheptheid die rewolusie kap die adel weg ook die roem van digters en denkers al wat tel is pantsers, edikte, blitzkrieg selfs seuns en oumanne as laastes vir die loopgraaf die rewolusie vreet alles, nie net sy kinders […]Günter Grass (1927–2015) en die eensaamheid van skryf
2015-04-22"My eerste gedagte toe ek hoor dat Günter Grass oorlede is, was aan die uieskillery."