Loammi Wolf

Loammi Wolf het ’n doktorsgraad in publiekreg en regsfilosofie aan Unisa behaal. Sy het verder ook in die VSA (Virginia) en Duitsland (Heidelberg en Frankfurt) studeer. Aanvanklik het sy op die gebied van menseregte gespesialiseer. Sy is toegelaat as advokaat aan die Hooggeregshof van Suid-Afrika. Nadat sy aan die regsfakulteit van die Universiteit van die Witwatersrand verbonde was, het sy na Duitsland geëmigreer en die rigting van belastingreg ingeslaan. In 2008 het sy die inisiatief Democracy for Peace gevestig in ’n poging om die regstaat in Suid-Afrika deur navorsing te help sterk. Die fokus van haar navorsing was sedertdien hoofsaaklik op staatsorganisasiereg. Sy stel ook belang in hoe die verlede hanteer en/of geïnstrumentaliseer word om traumatiese gebeure van die verlede te verwerk of te versterk. Haar navorsing kyk spesifiek ook na die epigenetiese invloed van xenofobie en hoe dit die proses van demokratisering beïnvloed.

Versoening in die ban van geskiedskrywing as ''memory politics''?
2006

Loammi Wolf 2007-06-13 ’n Paar inleidende opmerkings Onlangs het ’n woordewisseling op SêNet ontstaan oor die gebruik van bepaalde gelaaide woorde soos joiners, hensoppers en etniesesuiwering in die taaldebat. Kort voor lank is ander persone daarvan ...

Loammi Wolf oor bronne van die Boereoorlogverkragtings en ''boere consciousness''

Loammi Wolf 2007-05-04 Ek het ernstig en lank daaroor nagedink of ek hoegenaamd gaan reageer op Mien van Rooyen se bitsige aanval en die verdraaiing van ’n ironiese opmerking in my De la Rey-artikel. Dis moontlik dat dit mense kan veronseker of ’n ...

The rainbow blues of “De la Rey”

Loammi Wolf 2007-03-30 The storm that has broken loose about Bok van Blerk’s rock song “De la Rey” might be an indication that the smoke is starting to come out of the South African volcano again, signifying that the transformation of society after the ...

Sanlam SkryfNet X: ‘n pa se liefde (Finale weergawe)

Loammi Wolf 2006-10-04 Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...

Günter Grass se SS-onthulling

Loammi Wolf 2006-09-05 Saterdagoggend, met die geur van die eerste môrekoffie dralend in my neus, bars die bom van Günter Grass se onthulling op die voorblad van die Frankfurter Allgemeine Zeitung (FAZ): Hy was as 17-jarige in 1944 vir enkele maande lid van ...
Top