Kobus de Klerk

Besigheidskonsultant

Die effek van Spiritualiteit op Godsdiens geskiedenis

Kobus de Klerk 2013-04-15 Ek wil jou egter graag daarop attent maak dat Godsdiens nie net bloot ’n empiriese ervaring op 'n tydskaal is wat later jare as gewone gebeurtenisse in 'n afgelope geskiedkundige era gesien kan word, nie, soos 'n antieke pot of instrument wat aan sekere volke en gebruike in 'n historiese verband gekoppel kan word, nie.

Paulus en sy bediening

Kobus de Klerk 2013-04-04 "Pas dit nou op Paulus toe en onmiddellik sal hy kwalifiseer vir die tweede deel van die definisie hoewel hy boonop óók deur die HERE Jesus Christus gekies is (Handelinge 9:15)."

Oor draadsitters en agnostici

Kobus de Klerk 2013-04-03 "’n Ander baie belangrike aspek van sulke draadsitter-ongelowiges wat hulleself vir gelowiges uithou, is juis in die aspekte omtrent hul benadering en getuienis daaroor wat die agnostici so opgewonde maak."

Duitswester en die Christene

Kobus de Klerk 2013-03-27 "Trouens, Duitswester se skynbaar afvallige en anti-Christelike uitlatings en tussenwerpsels het ’n sekere gees wat daarmee gepaard gaan ..."

Trienie en die plaasdiere

Kobus de Klerk 2013-03-20 Trienie lewer dikwels kosbare bydraes hier wat só menslik relevant is met ’n baie sterk Geestelike inslag.

Elisa en die bere

Kobus de Klerk 2013-03-05 Die verhaal van die profeet Elisa en die twee en veertig jong seuns wat deur bere verskeur is, is vir die agnostici duidelik ’n stok waarmee hulle God  probeer slaan.

Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels

Kobus de Klerk 2013-03-05 Eerder as om nou nog die onkunde hieroor onder u lesers aan die kaak te stel, wil Die Burger nie maar liewer "Praat saam" met Die Afrikaanse Taalraad oor Afrikaans, Vriende van Afrikaans, asook almal wat Afrikaans praat en besonder hard werk om Afrikaans se belange konstruktief en vooruitstrewend te dien nie?

Die groot verdrukking

Kobus de Klerk 2013-02-25 "Trouens, die astronomiese gebeure is in reaksie tot die hewige Spirituele gebeure wat in die hemele plaasvind, wat die koms van die HERE (Mattheus 24:30-31) voorafgaan en vergesel."

Die Waarheid en die leuen wat as waarheid paradeer

Kobus de Klerk 2013-02-21 Cornelius haal uit die Woord aan, maar soos gebruiklik by hom, om sy eie religieuse pluralistiese sinkretistiese leuen mee te verdoesel.

God se openbaring van Homself aan die mens

Kobus de Klerk 2013-02-07 God is egter op geen manier ‘skugter om na vore te kom’, nie. Ons as ware gelowiges weet dit want ons het kontak met God en HY figureer in haas elke aspek van ons lewens op een of ander wyse.

God teenoor wreedheid

Kobus de Klerk 2013-02-07 Agnostici is geneig om, wanneer hulle dink dit hulle pas, insidente uit die natuur voor te hou en dan te sê dit is wreed en ’n aanduiding dat die Liefdevolle Godheid nie bestaan, nie, maar dat dit die resultaat van Darwinistiese tipe evolusie is.

Oor die hel, verassing en Goddeloses

Kobus de Klerk 2013-02-01 Die waarheid is, daar is nié iets soos ‘privaat glo’, nie.

Oor dood en Lewe en die agnostikus

Kobus de Klerk 2013-01-31 Die feit is dat die persepsie dat die mens se fisiese afsterwe ’n einde aan alles bring, soos Comestor andere daaroor aanhaal, ’n voor die hand liggende hersenskim is.

Retief se 'wetenskap' herbesoek

Kobus de Klerk 2013-01-15 Retief beweer dat ek die een is wat vir bewyse vra, so asof hulle dit nie doen of self ook daaraan onderhewig is, nie.

Die agnostikus in die afgelope jaar

Kobus de Klerk 2013-01-07 Wie weet wat hierdie komende jaar vir die agnostici inhou. Daar is straks sommige wat tot besinning kan kom.
Top