Karin Walker

My menswees is nou verweef met my man, kinders en kleinkinders. Sestig is ’n tsoenami van “dit wat ek nog wou gedoen het”. Woorde is toorgoed. Ek buidel dit vas vir oorlewing. 

Sammy

Karin Walker Fiksie 2024-08-15

"She opens her eyes to a world without words for the pain and anguish that streams from her inner being into the emptiness that once was Sammy."

Pink suitcase

Karin Walker New writing 2024-08-07

"when I walk out of the door
my pink suitcase rattling behind
on broken wheels I thought you would fix"

God sê vir my

Karin Walker Poësie 2024-04-24

"God sê vir my
Ek is lief vir jou
hoekom sukkel ek dan so
om Hom te glo"

Winter se wolk

Karin Walker Poësie 2024-04-17

"totsiens dorp!
totsiens katte!
totsiens vis-in-die-bak!"

Koue front

Karin Walker Poësie 2023-10-12

"ek ryg my toe in trui en serp
trap na ’n enkele sonkol
luister na die nuus"

Fariseër

Karin Walker Poësie 2023-08-24

"wat sou dit baat
’n vinnige gebed
by die aanskoue
van sy lyk"

Muse

Karin Walker Poësie 2023-03-02

"sy weet min wat my makeer
en sy gee ook nie om nie"

Sadness

Karin Walker New writing 2022-01-12

"sadness cannot be contained 
nor repressed 
it seeps unceremoniously 
through the tiniest slit"

Covid

Karin Walker Poësie 2021-07-21

"jou hemp lê nog onder die kussing 
jou hond langs die bed 
jou horlosie langs die wasbak 
maar wáár is jy"

Top