Huis, woning, tuiste: Dulce domi in meae corium
2017-02-06Lees Jaomi Zeeman se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
Net
2014-03-11"Fyn bedraad
bedrieglik sterk
het hy homself
uitgeskud, windgepof
op die water
en tussen die varke
sy asem oor ons
uitgeblaas"
Verbeelde tuiste
2013-12-10"in koffielose kuiers
geskermkunste sluiers
gebrokte teks gewaad
grensloos kuberkameraad"
Nostalgie: Plaasmelk
2013-10-17 "Ek het biesmelk en suurmelk leer ken. Ek het geweet waar die botterspaan gebêre word. Ek het geweet waar om die kaasdoek te kry.""Skool" deur Jaomi Zeeman
2012-12-03 Ons was blatant voortvarend jonkmet selfgeregtigheid gepronk
Ons het ons donker kant beproef
het selfs die duiwel probeer troef
"Vlak" deur Jaomi Zeeman
2012-11-30 Iewers in hul loft woonstelle klink hulle 'n glasieIewers in grand hotelle pose hulle met grasie
Superryk, fanatici, styl-elite, tert en kie
Media-slawe, trend-navolgers,
prikkelpoppe, voorblad-wonders
